Heute TREXIPTV
Chantell Rudolph, 'n ma van sewe, dra swaar aan 'n donker verlede wat sy graag agter haar wil los. 'n Nuwe glimlag is die beginpunt van 'n pad na genesing en vernuwing.
Starting: 08-12-2025 23:00:00
Gewone mense deel die inspirerende stories van hoe 'n gesonde leefstyl asook Zinplex-produkte hulle gehelp het om ouerword met meer elegansie en moed aan te pak.
Starting: 08-12-2025 23:30:00
Groote Post: Naby Darling in die Wes-Kaap boer die Pentz-familie al vir vier generasies. Hulle het as melkboere begin, maar deesdae maak hulle heerlike wyn.
Starting: 09-12-2025 00:00:00
Ons herleef dié eeu oue tydskrif se dramatiese en ikoniese stories. Ons besoek die karakters, kenners en joernaliste agter die stories.
Starting: 09-12-2025 00:30:00
Ná die verlies van haar man aan kanker, moes Magriet haar lewe van voor af opbou met geloof en moed. Dr Nou gee haar die kans om weer mooi te voel, haar glimlag terug te kry, en haar man en dogter trots te maak.
Starting: 09-12-2025 01:30:00
Die uitvoerende sjef Kevin Grobler lei SCAPE-restaurant op Vrymansfontein in die Paarlse wynland, waar sy kos jou op 'n geurige reis deur die Middellandse See neem.
Starting: 09-12-2025 02:30:00
Dit is Lourens, Cindy en Aneeq teen mekaar om te kyk wie hierdie episode se wenner gaan wees. Hul algemene kennis en ook kennis van mekaar gaan belangrik wees om te seëvier.
Starting: 09-12-2025 03:00:00
Toffie-appels, matcha mochi en kombuis trends! Scott Gardiner sluit aan vir 'n episode vol eksperimente, lag en alles wat hulle nog altyd wou probeer.
Starting: 09-12-2025 03:30:00
Dié ontbytprogram sal seker maak Suid-Afrikaners begin hulle dag met al die inligting wat hulle kort. Ons dek alles van nuus en finansies tot leefstyl en vermaak en alles tussenin.
Starting: 09-12-2025 04:00:00
Gewone mense deel die inspirerende stories van hoe 'n gesonde leefstyl asook Zinplex-produkte hulle gehelp het om ouerword met meer elegansie en moed aan te pak.
Starting: 09-12-2025 05:30:00
Groote Post: Naby Darling in die Wes-Kaap boer die Pentz-familie al vir vier generasies. Hulle het as melkboere begin, maar deesdae maak hulle heerlike wyn.
Starting: 09-12-2025 06:00:00
Ons herleef dié eeu oue tydskrif se dramatiese en ikoniese stories. Ons besoek die karakters, kenners en joernaliste agter die stories.
Starting: 09-12-2025 06:30:00
Mia Vorster bly in die Verenigde Koningkryk. In dié reeks besoek sy ander Suid-Afrikaners wat nou ook hier nesskrop en saam gesels hulle oor hul twee wêrelde.
Starting: 09-12-2025 07:30:00
Dié ontbytprogram sal seker maak Suid-Afrikaners begin hulle dag met al die inligting wat hulle kort. Ons dek alles van nuus en finansies tot leefstyl en vermaak en alles tussenin.
Starting: 09-12-2025 08:00:00
Gewone mense deel die inspirerende stories van hoe 'n gesonde leefstyl asook Zinplex-produkte hulle gehelp het om ouerword met meer elegansie en moed aan te pak.
Starting: 09-12-2025 09:30:00
Een van die suidelikste wynkelders is die Black Oystercatcher, ín die Nuwejaars Vleiland Spesialebestuursgebied. Dirk Human is die vierde geslag op die plaas Moddervle.
Starting: 09-12-2025 10:00:00
Grootkaliesfontein: Die Janse van Rensburgs boer al vir vier generasies met skape naby Philippolis in die Vrystaat op hul geskiedenisryke plaas Grootkaliesfontein.
Starting: 09-12-2025 11:00:00
Armand Aucamp is JP se gas en hulle maak 'n draai by Deetlefs in Rawsonville, wat die wyn vir Armand-hulle se troue verskaf het. JP gaan loer ook in by Olifantsberg, waar hy tyd saam met 'n wynmaak-egpaar deurbring.
Starting: 09-12-2025 11:30:00
Dié ontbytprogram sal seker maak Suid-Afrikaners begin hulle dag met al die inligting wat hulle kort. Ons dek alles van nuus en finansies tot leefstyl en vermaak en alles tussenin.
Starting: 09-12-2025 12:00:00
Mia Vorster bly in die Verenigde Koningkryk. In dié reeks besoek sy ander Suid-Afrikaners wat nou ook hier nesskrop en saam gesels hulle oor hul twee wêrelde.
Starting: 09-12-2025 13:30:00
Ons gunstelingtydverdryf is nou 'n sosiale eksperiment. Drie paartjies wat mekaar nie ken nie, braai by mekaar en heelwat gebeur om die vuur. En ons praat nie net van die lekker kos nie.
Starting: 09-12-2025 14:00:00
Jan-Hendrik, Ziyaad en Jurg sê mekaar die stryd aan in 'n uitdunronde van Wie weet wat. Wie gaan die beste strategie gebruik om seker te maak hulle eindig op as die episode se wenner.
Starting: 09-12-2025 15:00:00
Gewone mense deel die inspirerende stories van hoe 'n gesonde leefstyl asook Zinplex-produkte hulle gehelp het om ouerword met meer elegansie en moed aan te pak.
Starting: 09-12-2025 15:30:00
Gerrit van Zyl bedryf sy Hanzyl Bonsmarastoet op die plaas Struisfontein, suid van Dewetsdorp in die Vrystaat. Hy glo wins begin onder die grond en danksy herlewingslandbou dra sy plaas dubbel soveel beeste as die streeksnorm.
Starting: 09-12-2025 16:00:00
Groote Post: Naby Darling in die Wes-Kaap boer die Pentz-familie al vir vier generasies. Hulle het as melkboere begin, maar deesdae maak hulle heerlike wyn.
Starting: 09-12-2025 17:00:00
Vir die laaste episode is JP op sy eie energie aangewese. Hy besoek Overhex-wyne in Worcester, waar hy glo wyn uit die tenk mors.
Starting: 09-12-2025 17:30:00
Geen wiel is meer hartseer as 'n derde een nie. Mandri en Schalk trek weer hul kupido-kappies aan. Kan die paartjies die kode na die liefde kraak, of kan hulle net nie die dating-poel ontsnap nie.
Starting: 09-12-2025 18:00:00
Die hout word dié keer gepak vir 'n Vaaldriehoekbraai tussen Vanderbijlpark, Meyerton en Sasolburg en die kompetisiegees loop hoog.
Starting: 09-12-2025 19:00:00
Kingsley Holgate kuier by Frank en gesels oor sy ekspedisies en humanitêre missies. Ons leer meer oor persoonlikheidsversteurings, en kies die regte verf vir jou kombuis.
Starting: 09-12-2025 20:00:00
Jan-Hendrik, Ziyaad en Jurg sê mekaar die stryd aan in 'n uitdunronde van Wie weet wat. Wie gaan die beste strategie gebruik om seker te maak hulle eindig op as die episode se wenner.
Starting: 09-12-2025 21:00:00
Gewone mense deel die inspirerende stories van hoe 'n gesonde leefstyl asook Zinplex-produkte hulle gehelp het om ouerword met meer elegansie en moed aan te pak.
Starting: 09-12-2025 21:30:00
Gerrit van Zyl bedryf sy Hanzyl Bonsmarastoet op die plaas Struisfontein, suid van Dewetsdorp in die Vrystaat. Hy glo wins begin onder die grond en danksy herlewingslandbou dra sy plaas dubbel soveel beeste as die streeksnorm.
Starting: 09-12-2025 22:00:00
Groote Post: Naby Darling in die Wes-Kaap boer die Pentz-familie al vir vier generasies. Hulle het as melkboere begin, maar deesdae maak hulle heerlike wyn.
Starting: 09-12-2025 23:00:00
Vir die laaste episode is JP op sy eie energie aangewese. Hy besoek Overhex-wyne in Worcester, waar hy glo wyn uit die tenk mors.
Starting: 09-12-2025 23:30:00
Geen wiel is meer hartseer as 'n derde een nie. Mandri en Schalk trek weer hul kupido-kappies aan. Kan die paartjies die kode na die liefde kraak, of kan hulle net nie die dating-poel ontsnap nie.
Starting: 10-12-2025 00:00:00
Die hout word dié keer gepak vir 'n Vaaldriehoekbraai tussen Vanderbijlpark, Meyerton en Sasolburg en die kompetisiegees loop hoog.
Starting: 10-12-2025 01:00:00
Kingsley Holgate kuier by Frank en gesels oor sy ekspedisies en humanitêre missies. Ons leer meer oor persoonlikheidsversteurings, en kies die regte verf vir jou kombuis.
Starting: 10-12-2025 02:00:00
Jan-Hendrik, Ziyaad en Jurg sê mekaar die stryd aan in 'n uitdunronde van Wie weet wat. Wie gaan die beste strategie gebruik om seker te maak hulle eindig op as die episode se wenner.
Starting: 10-12-2025 03:00:00
Gewone mense deel die inspirerende stories van hoe 'n gesonde leefstyl asook Zinplex-produkte hulle gehelp het om ouerword met meer elegansie en moed aan te pak.
Starting: 10-12-2025 03:30:00
Dié ontbytprogram sal seker maak Suid-Afrikaners begin hulle dag met al die inligting wat hulle kort. Ons dek alles van nuus en finansies tot leefstyl en vermaak en alles tussenin.
Starting: 10-12-2025 04:00:00
Vir die laaste episode is JP op sy eie energie aangewese. Hy besoek Overhex-wyne in Worcester, waar hy glo wyn uit die tenk mors.
Starting: 10-12-2025 05:30:00
Geen wiel is meer hartseer as 'n derde een nie. Mandri en Schalk trek weer hul kupido-kappies aan. Kan die paartjies die kode na die liefde kraak, of kan hulle net nie die dating-poel ontsnap nie.
Starting: 10-12-2025 06:00:00
Die hout word dié keer gepak vir 'n Vaaldriehoekbraai tussen Vanderbijlpark, Meyerton en Sasolburg en die kompetisiegees loop hoog.
Starting: 10-12-2025 07:00:00
Dié ontbytprogram sal seker maak Suid-Afrikaners begin hulle dag met al die inligting wat hulle kort. Ons dek alles van nuus en finansies tot leefstyl en vermaak en alles tussenin.
Starting: 10-12-2025 08:00:00
Toe die 32-jarige Anri Griessel 'n knop in haar bors voel, het haar hele lewe handomkeer verander. Herman kook vir haar 'n feesmaal en sy gesels oor die belangrikheid van borskankerbewusmaking vir vroue onder 40.
Starting: 10-12-2025 09:30:00
Canettevallei beloof met hul manjifieke laventelvelde, geurige handgemaakte seep en boetiekwyne 'n avontuur vir die sintuie. Die De Waals deel ook hul lewensreis sover en wat die idilliese plaas vir hulle so spesiaal maak.
Starting: 10-12-2025 10:00:00
Carmen Moller leef met sistiese fibrose en SF-verwante diabetes, maar sy lewe volwaardig. Lamelle wys 'n behandeling wat op almal se salon-lysie hoort, en Herman maak harissa-forel met suurlemoen-koeskoes.
Starting: 10-12-2025 10:30:00
Heuningkrans: Die Prinsloos van Heuningkrans is al vir ses generasies merino-boere in Smithfield in die Vrystaat. Kom stap saam in die spore van dié skaapboere.
Starting: 10-12-2025 11:30:00
Dié ontbytprogram sal seker maak Suid-Afrikaners begin hulle dag met al die inligting wat hulle kort. Ons dek alles van nuus en finansies tot leefstyl en vermaak en alles tussenin.
Starting: 10-12-2025 12:00:00
By Jordan-wynplaas bied die bekroonde sjef Marthinus Ferreira 'n kontemporêre plaasstyl-eetervaring met produk-gefokusde disse van omliggende plase en plaaslike verskaffers.
Starting: 10-12-2025 13:30:00
Ons gunstelingtydverdryf is nou 'n sosiale eksperiment. Drie paartjies wat mekaar nie ken nie, braai by mekaar en heelwat gebeur om die vuur. En ons praat nie net van die lekker kos nie.
Starting: 10-12-2025 14:00:00
Adri, Francois en Rigardt meet kragte in hierdie episode van Wie weet wat. Hulle het die geleentheid om die wenner van hierdie episode te wees en ook meer geld in te palm.
Starting: 10-12-2025 15:00:00
Ingrid was 40 toe borskanker by haar gediagnoseer is en haar 3 kinders nog baie jonk was. Ewe skielik het die werklikheid van borskanker haar in die gesig gestaar.
Starting: 10-12-2025 15:30:00
Betree die wêreld van potterbakkerkuns waar klei lewe in Clementina van der Walt se hande kry. In haar Woodstock-ateljee lei haar soeke na die heilige in die alledaagse haar tot skeppings wat nuwe betekenis kry.
Starting: 10-12-2025 16:00:00
'n Uithourugby- en adrenaliensport-entoesias breek in April 2024 sy rug en pelvis. Nou het Carel Botha se lewe 'n nuwe doel. Marltons Pet Care deel hoe om 'n kat met katstrooi te bederf.
Starting: 10-12-2025 16:30:00
Allesverloren: Vyf generasies van die Malan-familie sorg al vir jare dat onvergeetlike wyn by Riebeeck-Kasteel gemaak word. Aan die stuur tans is 'n boetie-en-sussie-span wat dié wynplaas verder vat in die 21ste eeu.
Starting: 10-12-2025 17:30:00
Kingsley Holgate kuier by Frank en gesels oor sy ekspedisies en humanitêre missies. Ons leer meer oor persoonlikheidsversteurings, en kies die regte verf vir jou kombuis.
Starting: 10-12-2025 18:00:00
Die Commitee en Choristers is almal lede van die Stellenbosse Universiteitskoor wie se musiekkennis behoorlik getoets word. Wie gaan die rande laat inrol.
Starting: 10-12-2025 19:00:00
Ons herleef dié eeu oue tydskrif se dramatiese en ikoniese stories. Ons besoek die karakters, kenners en joernaliste agter die stories.
Starting: 10-12-2025 20:00:00
Adri, Francois en Rigardt meet kragte in hierdie episode van Wie weet wat. Hulle het die geleentheid om die wenner van hierdie episode te wees en ook meer geld in te palm.
Starting: 10-12-2025 21:00:00
Ingrid was 40 toe borskanker by haar gediagnoseer is en haar 3 kinders nog baie jonk was. Ewe skielik het die werklikheid van borskanker haar in die gesig gestaar.
Starting: 10-12-2025 21:30:00
Betree die wêreld van potterbakkerkuns waar klei lewe in Clementina van der Walt se hande kry. In haar Woodstock-ateljee lei haar soeke na die heilige in die alledaagse haar tot skeppings wat nuwe betekenis kry.
Starting: 10-12-2025 22:00:00
'n Uithourugby- en adrenaliensport-entoesias breek in April 2024 sy rug en pelvis. Nou het Carel Botha se lewe 'n nuwe doel. Marltons Pet Care deel hoe om 'n kat met katstrooi te bederf.
Starting: 10-12-2025 22:30:00
Allesverloren: Vyf generasies van die Malan-familie sorg al vir jare dat onvergeetlike wyn by Riebeeck-Kasteel gemaak word. Aan die stuur tans is 'n boetie-en-sussie-span wat dié wynplaas verder vat in die 21ste eeu.
Starting: 10-12-2025 23:30:00
Kingsley Holgate kuier by Frank en gesels oor sy ekspedisies en humanitêre missies. Ons leer meer oor persoonlikheidsversteurings, en kies die regte verf vir jou kombuis.
Starting: 11-12-2025 00:00:00
Die Commitee en Choristers is almal lede van die Stellenbosse Universiteitskoor wie se musiekkennis behoorlik getoets word. Wie gaan die rande laat inrol.
Starting: 11-12-2025 01:00:00
Ons herleef dié eeu oue tydskrif se dramatiese en ikoniese stories. Ons besoek die karakters, kenners en joernaliste agter die stories.
Starting: 11-12-2025 02:00:00
Adri, Francois en Rigardt meet kragte in hierdie episode van Wie weet wat. Hulle het die geleentheid om die wenner van hierdie episode te wees en ook meer geld in te palm.
Starting: 11-12-2025 03:00:00
Ingrid was 40 toe borskanker by haar gediagnoseer is en haar 3 kinders nog baie jonk was. Ewe skielik het die werklikheid van borskanker haar in die gesig gestaar.
Starting: 11-12-2025 03:30:00
Dié ontbytprogram sal seker maak Suid-Afrikaners begin hulle dag met al die inligting wat hulle kort. Ons dek alles van nuus en finansies tot leefstyl en vermaak en alles tussenin.
Starting: 11-12-2025 04:00:00
Allesverloren: Vyf generasies van die Malan-familie sorg al vir jare dat onvergeetlike wyn by Riebeeck-Kasteel gemaak word. Aan die stuur tans is 'n boetie-en-sussie-span wat dié wynplaas verder vat in die 21ste eeu.
Starting: 11-12-2025 05:30:00
Kingsley Holgate kuier by Frank en gesels oor sy ekspedisies en humanitêre missies. Ons leer meer oor persoonlikheidsversteurings, en kies die regte verf vir jou kombuis.
Starting: 11-12-2025 06:00:00
Die Commitee en Choristers is almal lede van die Stellenbosse Universiteitskoor wie se musiekkennis behoorlik getoets word. Wie gaan die rande laat inrol.
Starting: 11-12-2025 07:00:00
Dié ontbytprogram sal seker maak Suid-Afrikaners begin hulle dag met al die inligting wat hulle kort. Ons dek alles van nuus en finansies tot leefstyl en vermaak en alles tussenin.
Starting: 11-12-2025 08:00:00
Ná die verlies van haar man aan kanker, moes Magriet haar lewe van voor af opbou met geloof en moed. Dr Nou gee haar die kans om weer mooi te voel, haar glimlag terug te kry, en haar man en dogter trots te maak.
Starting: 11-12-2025 09:30:00
Een van die suidelikste wynkelders is die Black Oystercatcher, ín die Nuwejaars Vleiland Spesialebestuursgebied. Dirk Human is die vierde geslag op die plaas Moddervle.
Starting: 11-12-2025 10:30:00
Ian Heyns, Sunset Sweatshop se sanger, is JP se gas en hulle word bederf in die hartjie van die Paarl by Ridgeback, waar hulle so bietjie oorboord gegaan het.
Starting: 11-12-2025 11:30:00
Dié ontbytprogram sal seker maak Suid-Afrikaners begin hulle dag met al die inligting wat hulle kort. Ons dek alles van nuus en finansies tot leefstyl en vermaak en alles tussenin.
Starting: 11-12-2025 12:00:00
Hoe jy ook al jou baba borsvoed, dit bly altyd 'n gebaar van sorg en liefde. Vandag gesels Efraine met Mila Guy, Natasha Buitendag van Mrs Milk en die laktasie-konsultant Carene Joubert oor die realiteite van borsvoeding.
Starting: 11-12-2025 13:30:00
Ons gunstelingtydverdryf is nou 'n sosiale eksperiment. Drie paartjies wat mekaar nie ken nie, braai by mekaar en heelwat gebeur om die vuur. En ons praat nie net van die lekker kos nie.
Starting: 11-12-2025 14:00:00
Adri, Aneeq en Rita sal in hierdie episode selfs beter as die vorige keer wil doen. Dit is ook 'n geleentheid vir hulle om meer geld te maak. Wie gaan as wenner uit hierdie stryd tree.
Starting: 11-12-2025 15:00:00
Ná 'n lewensveranderende operasie het hierdie ma van drie dogters haar liggaam en gees weer herbou. Dr Nou beteken vir haar 'n kans om weer lig uit te straal en haar dogters te wys dat ware krag daarin lê om nooit op te gee nie.
Starting: 11-12-2025 15:30:00
Gerrit van Zyl bedryf sy Hanzyl Bonsmarastoet op die plaas Struisfontein, suid van Dewetsdorp in die Vrystaat. Hy glo wins begin onder die grond en danksy herlewingslandbou dra sy plaas dubbel soveel beeste as die streeksnorm.
Starting: 11-12-2025 16:30:00
Armand Aucamp is JP se gas en hulle maak 'n draai by Deetlefs in Rawsonville, wat die wyn vir Armand-hulle se troue verskaf het. JP gaan loer ook in by Olifantsberg, waar hy tyd saam met 'n wynmaak-egpaar deurbring.
Starting: 11-12-2025 17:30:00
Die braaitange kruis in Kaapstad se noordelike voorstede. Die Henn-gesin bedien lendeskyf en koedoefilet, en die Janse van Rensburgs gooi 'n varkribbetjie en hoendersosaties op die kole.
Starting: 11-12-2025 18:00:00
'n Uithourugby- en adrenaliensport-entoesias breek in April 2024 sy rug en pelvis. Nou het Carel Botha se lewe 'n nuwe doel. Marltons Pet Care deel hoe om 'n kat met katstrooi te bederf.
Starting: 11-12-2025 19:00:00
Herman inspireer jou dié feestyd met maklike geregte en pragtige dekorplanne. Hierdie week berei hy 'n goue ervaring voor en maak 'n fênsie garnaalvoorgereg, 'n varkfeesmaal en 'n somer-trifle.
Starting: 11-12-2025 20:00:00
Heuningkrans: Die Prinsloos van Heuningkrans is al vir ses generasies merino-boere in Smithfield in die Vrystaat. Kom stap saam in die spore van dié skaapboere.
Starting: 11-12-2025 20:30:00
Adri, Aneeq en Rita sal in hierdie episode selfs beter as die vorige keer wil doen. Dit is ook 'n geleentheid vir hulle om meer geld te maak. Wie gaan as wenner uit hierdie stryd tree.
Starting: 11-12-2025 21:00:00