Heute TREXIPTV
Gerhard Pietersen gesels oor die impak van 'n plaasmoord in hul familie. Ons kuier by 'n kruieboer, 'n voorslag toutrekafrigter, 'n veelsydige kunstenaar en hou Kwêla Makietie op Bloemhof.
Starting: 08-12-2025 23:00:00
Henriette staan voor 'n groot besluit. Francois word verras deur 'n spesiale matriekafskeid, terwyl Jakkals 'n groot gebaar vir Griet beplan. Dawid ontdek iets wat alles kan vernietig.
Starting: 09-12-2025 00:00:00
Dis die laaste uitsending van In Gesprek vir 2025. Ek en 'n paneel neem die jaar in oënskou en ons vra wat gaan 2026 inhou.
Starting: 09-12-2025 01:00:00
Prontuit gesels met kenners oor voëlkyk, een van Suid-Afrika se vinnigste groeiende industrieë wat miljarde jaarliks inbring, en selfs raaiselspeletjies, kompetisies en 'gap'-jare inspireer.
Starting: 09-12-2025 02:00:00
Kenners bespreek aktuele sake in landbou, met die fokus op nuus, markneigings en stories wat produsente raak.
Starting: 09-12-2025 03:30:00
Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosaïek gemeente. Rowland Jones gesels met ons oor ons geloofsreis wat nie sonder twyfel is nie.
Starting: 09-12-2025 03:50:00
Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en lekker Afrikaanse musiek is alles op die spyskaart, saam met #DieGrootOntbyt-span.
Starting: 09-12-2025 04:00:00
Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosaïek gemeente. Rowland Jones gesels met ons oor ons geloofsreis wat nie sonder twyfel is nie.
Starting: 09-12-2025 06:00:00
Trixi geniet dit om op die rekenaar rond te speel om meer te leer van wilde diere en dinge.
Starting: 09-12-2025 06:15:00
Uys is verbaas wanneer dit lyk of Johan en Ella beter oor die weg kom. Joe raak agterdogtig oor 'n pasiënt se dood, en Naomi het 'n idee om Tertius en Thalia se lewens makliker te maak.
Starting: 09-12-2025 06:30:00
Aiden is hartseer oor Liné se besluit, terwyl Kate 'n blaps maak op die kerk se nuwe app. Lee-Ann en Nazeem sit vas oor die geraamtes in sy kas.
Starting: 09-12-2025 07:00:00
Joanna help Gys besef hy moet weer met sy seuns kontak maak. Leandri breek die nuus aan haar kinders, en Marco vat dit glad nie goed nie.
Starting: 09-12-2025 07:30:00
Die Ysters-span reis na Graaff-Reinet Gholfklub en ontmoet die interessante karakters en kampioene wat hier afslaan.
Starting: 09-12-2025 08:00:00
Ons wys jou die groot wenners van die Woordfees. Die ATKV deel weer hul prestige toekennings uit en ons maak 'n draai. Ons woon dan 'n stylvolle modevertoning by.
Starting: 09-12-2025 08:30:00
Hierdie week ontmoet ons 'n plaaslike gids, Paul Gerber, in Prins Albert, trotseer die Swartbergpas en ry tot by Rooiberg Lodge in die Klein Karoo.
Starting: 09-12-2025 09:00:00
Hierdie week drink Jak tee saam met Nianell, 'n sangeres bekend vir haar vrygewigheid. Hulle gesels oor musiek, inspirasie en die stories agter haar liedjies.
Starting: 09-12-2025 09:30:00
Hy's 'n stem wat deur dekades van ekonomiese storms helder gebly het. Lee-Ann gesels met ekonoom Dawie Roodt wat bekend is vir sy direktheid en sy skerp sin vir humor.
Starting: 09-12-2025 10:00:00
Prontuit gesels met kenners oor voëlkyk, een van Suid-Afrika se vinnigste groeiende industrieë wat miljarde jaarliks inbring, en selfs raaiselspeletjies, kompetisies en 'gap'-jare inspireer.
Starting: 09-12-2025 10:30:00
ontbytSAKE kuier saam met die bekende akteur en musikant, Ian Roberts. In die SAKEfokus maak ons 'n draai in die mooi omgewing van die Boland om julle besighede van daar te wys.
Starting: 09-12-2025 11:00:00
'n Saamgestelde program wat die week se hoogtepunte van Die Groot Ontbyt bevat.
Starting: 09-12-2025 12:30:00
Die braaivure word aangesteek vir Kokkedoortjie-wenner Edwin Theron wat cordon bleu na 'n steak braai toe bring. Die kokke tert vaal braaiterte op en maak vernuwende kampeerkos met flair.
Starting: 09-12-2025 13:00:00
By die hospitaal wag Zeb, 'n Italiaanse Mastiff, vir sy diagnose. Die papegaai, Luli, baklei teen bek-kanker en Bella, die Pekense, benodig 'n operasie.
Starting: 09-12-2025 14:00:00
Hennie en Nicole geniet 'n laaste wegbreek in die wynlande voor hul baba se aankoms. Tussen wyn, kos en berge ontdek hulle die geslag van hul klein wonderwerk.
Starting: 09-12-2025 14:30:00
In Mpumalanga bou David en Lihle aan die Mthombeni-nalatenskap. By Gegana Farming gaan dit oor diversifisering. Hulle boer vir vandag én vir geslagte wat nog kom.
Starting: 09-12-2025 15:00:00
BMW bied steeds loutere bestuursgenot, selfs met die M235. VW het onlangs die Tayron bekendgestel en ons maak 'n draai by 'n veldren.
Starting: 09-12-2025 15:30:00
Nazeem bieg oor sy kriminele aktiwiteite en Lee-Ann moet besluit of sy hom 'n tweede kans gaan gee of nie. Zoe flirt met Tristan en Aiden kom tot Liné se redding.
Starting: 09-12-2025 16:00:00
Lettie word onkant gevang wanneer 'n bekende ster die kafee besoek. Karla is bekommerd oor Helder Hoop se finansies. Gys se gesinsete eindig in chaos.
Starting: 09-12-2025 16:30:00
Daaglikse nuushooftrekke, sporthoogtepunte en weervooruitskouing in Afrikaans.
Starting: 09-12-2025 17:00:00
'n Gebou stort ineen en die Evac-span staan gereed. Henry se houding rakende Ella en Johan se verlede steek haar dwars in die krop en Willem daag onverwags in Pretoria op.
Starting: 09-12-2025 17:30:00
Lisa beplan 'n reis, maar Griet se gesondheid maak dinge moeilik. Intussen neem Jakkals se planne 'n onverwagte wending. Dawid ontbloot waarhede wat almal se toekoms bedreig.
Starting: 09-12-2025 18:00:00
Sy lewe al langer as twee dekades tussen waarheid en leuen, op voorblaaie en tussen die geraas van sosiale media. In dié episode gesels Lee-Ann met Amor Vittone oor haar waarheid.
Starting: 09-12-2025 19:00:00
Hierdie week geniet Jak 'n koppie tee terwyl hy met Mannetjies Roux, 'n rugbylegende, gesels. 'n Nostalgiese besoek gevul met sportherinneringe en lewenslesse.
Starting: 09-12-2025 19:30:00
Ons wys jou die groot wenners van die Woordfees. Die ATKV deel weer hul prestige toekennings uit en ons maak 'n draai. Ons woon dan 'n stylvolle modevertoning by.
Starting: 09-12-2025 20:00:00
Lettie word onkant gevang wanneer 'n bekende ster die kafee besoek. Karla is bekommerd oor Helder Hoop se finansies. Gys se gesinsete eindig in chaos.
Starting: 09-12-2025 20:30:00
Nazeem bieg oor sy kriminele aktiwiteite en Lee-Ann moet besluit of sy hom 'n tweede kans gaan gee of nie. Zoe flirt met Tristan en Aiden kom tot Liné se redding.
Starting: 09-12-2025 21:00:00
'n Gebou stort ineen en die Evac-span staan gereed. Henry se houding rakende Ella en Johan se verlede steek haar dwars in die krop en Willem daag onverwags in Pretoria op.
Starting: 09-12-2025 21:30:00
David Bell, eienaar van On-site Gallery, kombineer ontwerp, antiek en styl om 'n lewendige kreatiewe gemeenskap te vorm met unieke en inspirerende ruimtes saam met Michiel Barnard.
Starting: 09-12-2025 22:00:00
BMW bied steeds loutere bestuursgenot, selfs met die M235. VW het onlangs die Tayron bekendgestel en ons maak 'n draai by 'n veldren.
Starting: 09-12-2025 22:30:00
Dis jakarandatyd, en vandag gaan Natie saam met lede van die veteraanmotorklub 'n draai ry en gesels onder die pragtige pers blomme.
Starting: 09-12-2025 23:00:00
Die braaivure word aangesteek vir Kokkedoortjie-wenner Edwin Theron wat cordon bleu na 'n steak braai toe bring. Die kokke tert vaal braaiterte op en maak vernuwende kampeerkos met flair.
Starting: 10-12-2025 00:00:00
Prontuit gesels met kenners oor voëlkyk, een van Suid-Afrika se vinnigste groeiende industrieë wat miljarde jaarliks inbring, en selfs raaiselspeletjies, kompetisies en 'gap'-jare inspireer.
Starting: 10-12-2025 01:00:00
In Voetspore Suid-Amerika, Noroeste, reis ons deur Bolivië, Peru, Ecuador en Colombia. Dit is die noordwestelike deel van die kontinent. Dis 'n onvergeetlike reis van dramatiese landskappe en 'n kulturele verskeidenheid.
Starting: 10-12-2025 01:30:00
'n Saamgestelde program wat die week se hoogtepunte van Die Groot Ontbyt bevat.
Starting: 10-12-2025 02:30:00
GROOTplaas gesels met Dr. Konrad Keyser & Juan-Pierre Kotze, oor die laer Suid-Afrikaanse koring-invoertarief.
Starting: 10-12-2025 03:30:00
Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosaïek gemeente. Jou roeping as ouer en mentor. Saam met Rowland Jones.
Starting: 10-12-2025 03:50:00
Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en lekker Afrikaanse musiek is alles op die spyskaart, saam met #DieGrootOntbyt-span.
Starting: 10-12-2025 04:00:00
Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosaïek gemeente. Jou roeping as ouer en mentor. Saam met Rowland Jones.
Starting: 10-12-2025 06:00:00
Trixi geniet dit om op die rekenaar rond te speel om meer te leer van wilde diere en dinge.
Starting: 10-12-2025 06:15:00
'n Gebou stort ineen en die Evac-span staan gereed. Henry se houding rakende Ella en Johan se verlede steek haar dwars in die krop en Willem daag onverwags in Pretoria op.
Starting: 10-12-2025 06:30:00
Nazeem bieg oor sy kriminele aktiwiteite en Lee-Ann moet besluit of sy hom 'n tweede kans gaan gee of nie. Zoe flirt met Tristan en Aiden kom tot Liné se redding.
Starting: 10-12-2025 07:00:00
Lettie word onkant gevang wanneer 'n bekende ster die kafee besoek. Karla is bekommerd oor Helder Hoop se finansies. Gys se gesinsete eindig in chaos.
Starting: 10-12-2025 07:30:00
In Voetspore Suid-Amerika, Noroeste, reis ons deur Bolivië, Peru, Ecuador en Colombia. Dit is die noordwestelike deel van die kontinent. Dis 'n onvergeetlike reis van dramatiese landskappe en 'n kulturele verskeidenheid.
Starting: 10-12-2025 08:00:00
Katryn se lot rus in die hande van vreemdelinge. Jinx vra Jo Retief se hulp om Katryn op te spoor. Hulbrand se liegstories haal hom in.
Starting: 10-12-2025 09:00:00
Dis jakarandatyd, en vandag gaan Natie saam met lede van die veteraanmotorklub 'n draai ry en gesels onder die pragtige pers blomme.
Starting: 10-12-2025 10:00:00
Gerhard Pietersen gesels oor die impak van 'n plaasmoord in hul familie. Ons kuier by 'n kruieboer, 'n voorslag toutrekafrigter, 'n veelsydige kunstenaar en hou Kwêla Makietie op Bloemhof.
Starting: 10-12-2025 11:00:00
BMW bied steeds loutere bestuursgenot, selfs met die M235. VW het onlangs die Tayron bekendgestel en ons maak 'n draai by 'n veldren.
Starting: 10-12-2025 12:00:00
Priscilla woon saam met haar kinders én kleinkinders, 'n gesin van ses. Sy voel dis nou tyd om haar eie plekkie te kry en Henck en sy span spring in om te help met die groot verhuising.
Starting: 10-12-2025 12:30:00
Dis die laaste uitsending van In Gesprek vir 2025. Ek en 'n paneel neem die jaar in oënskou en ons vra wat gaan 2026 inhou.
Starting: 10-12-2025 13:00:00
David Bell, eienaar van On-site Gallery, kombineer ontwerp, antiek en styl om 'n lewendige kreatiewe gemeenskap te vorm met unieke en inspirerende ruimtes saam met Michiel Barnard.
Starting: 10-12-2025 14:00:00
Ons wys jou die groot wenners van die Woordfees. Die ATKV deel weer hul prestige toekennings uit en ons maak 'n draai. Ons woon dan 'n stylvolle modevertoning by.
Starting: 10-12-2025 15:00:00
Ons ontmoet verteenwoordigers van Met 'n Huppel In Die Stap se hoofborg, Finbond Groep Beperk, en hoor meer van hierdie internasionale bankgroep.
Starting: 10-12-2025 15:30:00
Lee-Ann wil uitvind wie die boewebaas is wat agter die dwelmhandel onder kinders sit. Jenna kry haar ma voor stok en dan vir Aiden ook. Maar sal sy enigiets daarmee bereik.
Starting: 10-12-2025 16:00:00
Schalk maak 'n voorstel aan Leandri. Juvan het 'n gesprek met 'n bekende persoon. Joanna vryf vir Pam verkeerd op.
Starting: 10-12-2025 16:30:00
Daaglikse nuushooftrekke, sporthoogtepunte en weervooruitskouing in Afrikaans.
Starting: 10-12-2025 17:00:00
Tertius en Nicolette word onder 'n bouval vasgekeer. Die wrywing tussen Ella en Henry neem toe en Uys is bekommerd oor Willem se gesondheid.
Starting: 10-12-2025 17:30:00
Die Sinkhuisie se deure is oop. Natie besoek Elsie en haar versameling oudhede, en gaan daarna na Roger Ballen toe om stoele te verkoop en sy nuutste uitstalling te verken.
Starting: 10-12-2025 18:00:00
Pensionarisse verloor jaarliks biljoene rande aan romantiese swendelaars. Ons verken die gevaartekens van 'tinder swindlers' en hoekom mense daarvoor val.
Starting: 10-12-2025 19:00:00
Hennie en Nicole geniet 'n laaste wegbreek in die wynlande voor hul baba se aankoms. Tussen wyn, kos en berge ontdek hulle die geslag van hul klein wonderwerk.
Starting: 10-12-2025 19:30:00
Die Ysters-span reis na Graaff-Reinet Gholfklub en ontmoet die interessante karakters en kampioene wat hier afslaan.
Starting: 10-12-2025 20:00:00
Schalk maak 'n voorstel aan Leandri. Juvan het 'n gesprek met 'n bekende persoon. Joanna vryf vir Pam verkeerd op.
Starting: 10-12-2025 20:30:00
Lee-Ann wil uitvind wie die boewebaas is wat agter die dwelmhandel onder kinders sit. Jenna kry haar ma voor stok en dan vir Aiden ook. Maar sal sy enigiets daarmee bereik.
Starting: 10-12-2025 21:00:00
Tertius en Nicolette word onder 'n bouval vasgekeer. Die wrywing tussen Ella en Henry neem toe en Uys is bekommerd oor Willem se gesondheid.
Starting: 10-12-2025 21:30:00
Hierdie week geniet Jak 'n koppie tee terwyl hy met Mannetjies Roux, 'n rugbylegende, gesels. 'n Nostalgiese besoek gevul met sportherinneringe en lewenslesse.
Starting: 10-12-2025 22:00:00
Ons ontmoet verteenwoordigers van Met 'n Huppel In Die Stap se hoofborg, Finbond Groep Beperk, en hoor meer van hierdie internasionale bankgroep.
Starting: 10-12-2025 22:30:00
Ons wys jou die groot wenners van die Woordfees. Die ATKV deel weer hul prestige toekennings uit en ons maak 'n draai. Ons woon dan 'n stylvolle modevertoning by.
Starting: 10-12-2025 23:00:00
Sy lewe al langer as twee dekades tussen waarheid en leuen, op voorblaaie en tussen die geraas van sosiale media. In dié episode gesels Lee-Ann met Amor Vittone oor haar waarheid.
Starting: 10-12-2025 23:30:00
Dis die laaste uitsending van In Gesprek vir 2025. Ek en 'n paneel neem die jaar in oënskou en ons vra wat gaan 2026 inhou.
Starting: 11-12-2025 00:00:00
Katryn se lot rus in die hande van vreemdelinge. Jinx vra Jo Retief se hulp om Katryn op te spoor. Hulbrand se liegstories haal hom in.
Starting: 11-12-2025 01:00:00
Doepie gesels met Andre van der Vyver & Machiel Jacobsz, oor Zimbabwe we uitdagings met invoere en uitvoere.
Starting: 11-12-2025 03:30:00
Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosaïek gemeente. Hoe doen jy Kersfees, vra Kola de Klerk.
Starting: 11-12-2025 03:50:00
Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en lekker Afrikaanse musiek is alles op die spyskaart, saam met #DieGrootOntbyt-span.
Starting: 11-12-2025 04:00:00
Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosaïek gemeente. Hoe doen jy Kersfees, vra Kola de Klerk.
Starting: 11-12-2025 06:00:00
Trixi geniet dit om op die rekenaar rond te speel om meer te leer van wilde diere en dinge.
Starting: 11-12-2025 06:15:00
Tertius en Nicolette word onder 'n bouval vasgekeer. Die wrywing tussen Ella en Henry neem toe en Uys is bekommerd oor Willem se gesondheid.
Starting: 11-12-2025 06:30:00
Lee-Ann wil uitvind wie die boewebaas is wat agter die dwelmhandel onder kinders sit. Jenna kry haar ma voor stok en dan vir Aiden ook. Maar sal sy enigiets daarmee bereik.
Starting: 11-12-2025 07:00:00
Schalk maak 'n voorstel aan Leandri. Juvan het 'n gesprek met 'n bekende persoon. Joanna vryf vir Pam verkeerd op.
Starting: 11-12-2025 07:30:00
Die Sinkhuisie se deure is oop. Natie besoek Elsie en haar versameling oudhede, en gaan daarna na Roger Ballen toe om stoele te verkoop en sy nuutste uitstalling te verken.
Starting: 11-12-2025 08:00:00
Ons ontmoet verteenwoordigers van Met 'n Huppel In Die Stap se hoofborg, Finbond Groep Beperk, en hoor meer van hierdie internasionale bankgroep.
Starting: 11-12-2025 09:00:00
Hierdie week ontmoet ons 'n plaaslike gids, Paul Gerber, in Prins Albert, trotseer die Swartbergpas en ry tot by Rooiberg Lodge in die Klein Karoo.
Starting: 11-12-2025 09:30:00
Hierdie week geniet Jak 'n koppie tee terwyl hy met Mannetjies Roux, 'n rugbylegende, gesels. 'n Nostalgiese besoek gevul met sportherinneringe en lewenslesse.
Starting: 11-12-2025 10:00:00
In Mpumalanga bou David en Lihle aan die Mthombeni-nalatenskap. By Gegana Farming gaan dit oor diversifisering. Hulle boer vir vandag én vir geslagte wat nog kom.
Starting: 11-12-2025 10:30:00
ontbytSAKE kuier saam met die bekende akteur en musikant, Ian Roberts. In die SAKEfokus maak ons 'n draai in die mooi omgewing van die Boland om julle besighede van daar te wys.
Starting: 11-12-2025 11:00:00
Joalette kuier in Rehoboth by Hester en haar kleindogter, Aldine. Hulle neem Joalette op 'n toer deur die Basters se geskiedenis en kultuur. By die huis berei hulle 'n lamskenkelpotjie voor.
Starting: 11-12-2025 12:30:00
Pensionarisse verloor jaarliks biljoene rande aan romantiese swendelaars. Ons verken die gevaartekens van 'tinder swindlers' en hoekom mense daarvoor val.
Starting: 11-12-2025 13:00:00
Ons wys jou die groot wenners van die Woordfees. Die ATKV deel weer hul prestige toekennings uit en ons maak 'n draai. Ons woon dan 'n stylvolle modevertoning by.
Starting: 11-12-2025 13:30:00
BMW bied steeds loutere bestuursgenot, selfs met die M235. VW het onlangs die Tayron bekendgestel en ons maak 'n draai by 'n veldren.
Starting: 11-12-2025 14:00:00
Gerhard Pietersen gesels oor die impak van 'n plaasmoord in hul familie. Ons kuier by 'n kruieboer, 'n voorslag toutrekafrigter, 'n veelsydige kunstenaar en hou Kwêla Makietie op Bloemhof.
Starting: 11-12-2025 14:30:00
Die Ysters-span reis na Graaff-Reinet Gholfklub en ontmoet die interessante karakters en kampioene wat hier afslaan.
Starting: 11-12-2025 15:30:00
Siya en Bianca stry terwyl hulle voorberei vir die begrafnis. Liné en Aiden deel hulle nuus met Jenna, en TK val weer in by die Royal.
Starting: 11-12-2025 16:00:00
Gys voel nog meer verraai deur sy seuns. Lettie maak haar hart oop teenoor Henry. Juvan besef hoe min Nina hom vertrou.
Starting: 11-12-2025 16:30:00
Daaglikse nuushooftrekke, sporthoogtepunte en weervooruitskouing in Afrikaans.
Starting: 11-12-2025 17:00:00
Tertius en Nicolette is steeds vasgekeer en hulle voorraad raak min. Uys maak 'n afspraak vir sy pa by Henry, en Ella maak oop teenoor Naomi oor haar verhouding met Johan.
Starting: 11-12-2025 17:30:00
Terwyl onweerswolke opsteek takel die Kokkedore mekaar in 'n pannekoekresies met 'n yslike tydsvoordeel. Eenpot-geregte uit die dae voor die internet laat 'n jakkals los in die hoenderhok.
Starting: 11-12-2025 18:00:00
Ons leer ken Ruan Smith, Op My Eish! se nuwe bachelor. Akteur Chris Vorster is weer in Binnelanders en ons klop aan by dié gesoute sepie-akteur. En dan gaan draai ons agter die skerms van die musiekblyspel CATS.
Starting: 11-12-2025 19:00:00
Lisa beplan 'n reis, maar Griet se gesondheid maak dinge moeilik. Intussen neem Jakkals se planne 'n onverwagte wending. Dawid ontbloot waarhede wat almal se toekoms bedreig.
Starting: 11-12-2025 19:30:00
Gys voel nog meer verraai deur sy seuns. Lettie maak haar hart oop teenoor Henry. Juvan besef hoe min Nina hom vertrou.
Starting: 11-12-2025 20:30:00
Siya en Bianca stry terwyl hulle voorberei vir die begrafnis. Liné en Aiden deel hulle nuus met Jenna, en TK val weer in by die Royal.
Starting: 11-12-2025 21:00:00
Tertius en Nicolette is steeds vasgekeer en hulle voorraad raak min. Uys maak 'n afspraak vir sy pa by Henry, en Ella maak oop teenoor Naomi oor haar verhouding met Johan.
Starting: 11-12-2025 21:30:00