Aujourd hui TREXIPTV
Ruan en JP steek die vuur aan vir 'n braai en sommige dames kry meer as net vleis. 'n Alles-of-niks-uitdaging kan een gelukkige dame 'n oornag saam met Ruan in die bos besorg
Starting: 15-03-2026 22:30:00
Ons bewonder Donovan Julius se muurkuns, bekyk stoomtrein replikas van karton, en kuier by water- en spoedvraat, Peter Lindenberg. Dan kry ons borduurlesse by 'n veteraan in dié kuns
Starting: 15-03-2026 23:30:00
'n Saamgestelde program wat die week se hoogtepunte van Die Groot Ontbyt bevat
Starting: 16-03-2026 00:30:00
Rebecca staan op vir Tommy, terwyl Cooper 'n oproep ontvang wat alles verander
Starting: 16-03-2026 01:00:00
Maak jouself vroeg-vroeg voor die kassie tuis, vir die jongste landbounuus, landboumarkte asook interessante tegniese gesprekke
Starting: 16-03-2026 03:30:00
Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosaïek gemeente. Ontwaking deur herhaalgebed. Met Johan Geyser
Starting: 16-03-2026 03:50:00
Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en lekker Afrikaanse musiek is alles op die spyskaart, saam met #DieGrootOntbyt-span
Starting: 16-03-2026 04:00:00
Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosaïek gemeente. Ontwaking deur herhaalgebed. Met Johan Geyser
Starting: 16-03-2026 06:00:00
Doh is 'n slim en verantwoordelike haas wat klavier speel. Die meerkat, Ray, is 'n stoute en impulsiewe kitaarspeler. En Mi is 'n nuuskierige apie wat die dromme speel en baie vrae vra
Starting: 16-03-2026 06:15:00
Hannah is ongewoon gretig om skool toe te gaan en vat haar selfoon saam. Uys konfronteer Tertius oor Tracy, en Joe en Petro dink Max het iets gedoen wat hy nie moes nie
Starting: 16-03-2026 06:30:00
Die Samsodiens is in 'n toestand na Rhafiek se afdanking, terwyl Susan bekommerd is oor Linda wat haar al meer emosioneel onttrek. Angie en Wade koop vir mekaar geskenke by die skool se veiling
Starting: 16-03-2026 07:00:00
Ons bewonder Donovan Julius se muurkuns, bekyk stoomtrein replikas van karton, en kuier by water- en spoedvraat, Peter Lindenberg. Dan kry ons borduurlesse by 'n veteraan in dié kuns
Starting: 16-03-2026 07:30:00
Ruan en JP steek die vuur aan vir 'n braai en sommige dames kry meer as net vleis. 'n Alles-of-niks-uitdaging kan een gelukkige dame 'n oornag saam met Ruan in die bos besorg
Starting: 16-03-2026 08:30:00
Ons volg die storie van Naankuse se uiters suksesvolle teenstropingseenheid. Honde word opgelei vir stryd teen stropers en help wanneer 'n renoster beseer word
Starting: 16-03-2026 09:30:00
Hannes kuier by die legendariese digter, Antjie Krog
Starting: 16-03-2026 10:00:00
Soos dinge besig is om teen Warno te draai, kry hy te doen met 'n ander tipe s-s-spook wat sy wêreld heeltemal op sy kop draai en chaos s-s-saai
Starting: 16-03-2026 10:30:00
Ons stel 21 vrae aan ons Styl-ikoon, Katryn Kruger. Dan gesels ons oor digkuns en die lewe met Danie Marais. En Arno Jordaan gesels oor die nuwe era van sy musiek
Starting: 16-03-2026 11:00:00
Die span reis na Colombië om die Suid-Amerikaanse avontuur van die afgelope drie jaar voort te sit. Hulle besoek die historiese dorpie Villa de Leyva en herleef die geskiedenis van die vasteland
Starting: 16-03-2026 11:30:00
Mal Kamper pak 'n via ferrata roete aan in Namakwaland. In Turkye river raft ons, en ry buggies. Ons bly in safari tente en ry boot by Witsand. Ons 4x4 met Bassonia se rooi Jimny
Starting: 16-03-2026 12:30:00
Hierdie episode bring 'n haastige gejaag by die lughawe, asemrowende landskappe, sterrekyk, 'n sonsopkoms-staptog, en die volgende stukkie pad na die Hooverdam en Las Vegas
Starting: 16-03-2026 13:00:00
Hierdie week deel Jacques de Wet, Hansie Visser en DS Awie Brand stories vol humor en hart, met musiek saam met Schalk Joubert en musikante
Starting: 16-03-2026 13:30:00
Die organisasie Gryskrag is 'n diensorganisasie vir mense bo 50 jaar oud. Van die direksielede vertel meer van hul aktiwiteite
Starting: 16-03-2026 14:00:00
Ons bewonder Donovan Julius se muurkuns, bekyk stoomtrein replikas van karton, en kuier by water- en spoedvraat, Peter Lindenberg. Dan kry ons borduurlesse by 'n veteraan in dié kuns
Starting: 16-03-2026 14:30:00
Die mis trek in vanaf die Atlantiese Oseaan, dit word koud en die span vang groot gespikkelde sloephaaie terwyl dit kabeljoue reën. Die Loskop-kurpers byt goed en Juan vang hulle op erdwurms
Starting: 16-03-2026 15:30:00
JPD is in die knyp nadat Bridgette vir Rhafiek afgedank het. Zoe kry haar skildery terug, terwyl Elana en Susan 'n belangrike besluit moet neem
Starting: 16-03-2026 16:00:00
Frans kry besoekers. Siseko en Vuyelwa wissel woorde. Schalk het 'n versoek
Starting: 16-03-2026 16:30:00
Daaglikse nuushooftrekke, sporthoogtepunte en weervooruitskouing in Afrikaans
Starting: 16-03-2026 17:00:00
Hannah voel vasgevang tusen die duiwel en die diepblou see. Tertius kry 'n onverwagse verrassing, Uys stel 'n vriendin teleur, en Joe en Jess begin berusting vind by hulle vreemde situasie
Starting: 16-03-2026 17:30:00
'n In-diepte blik op die wêreld van aanlyn dobbel. Met persoonlike verhale, insigte van kundiges en perspektiewe van rolspelers en reguleerders, vra ons: wie wen?
Starting: 16-03-2026 18:00:00
Las Vegas bring adrenalien, neonligte, straatmusikante, laatnag chaos, die Bellagio-fonteine en die hoogtepunt: 'n gewaagde reksprong
Starting: 16-03-2026 19:00:00
Die span reis na Colombië om die Suid-Amerikaanse avontuur van die afgelope drie jaar voort te sit. Hulle besoek die historiese dorpie Villa de Leyva en herleef die geskiedenis van die vasteland
Starting: 16-03-2026 19:30:00
Frans kry besoekers. Siseko en Vuyelwa wissel woorde. Schalk het 'n versoek
Starting: 16-03-2026 20:30:00
JPD is in die knyp nadat Bridgette vir Rhafiek afgedank het. Zoe kry haar skildery terug, terwyl Elana en Susan 'n belangrike besluit moet neem
Starting: 16-03-2026 21:00:00
Hannah voel vasgevang tusen die duiwel en die diepblou see. Tertius kry 'n onverwagse verrassing, Uys stel 'n vriendin teleur, en Joe en Jess begin berusting vind by hulle vreemde situasie
Starting: 16-03-2026 21:30:00
Ruan en JP steek die vuur aan vir 'n braai en sommige dames kry meer as net vleis. 'n Alles-of-niks-uitdaging kan een gelukkige dame 'n oornag saam met Ruan in die bos besorg
Starting: 16-03-2026 22:00:00
'n In-diepte blik op die wêreld van aanlyn dobbel. Met persoonlike verhale, insigte van kundiges en perspektiewe van rolspelers en reguleerders, vra ons: wie wen?
Starting: 17-03-2026 01:00:00
Rebecca staan op vir Tommy, terwyl Cooper 'n oproep ontvang wat alles verander
Starting: 17-03-2026 02:00:00
Hannah voel vasgevang tusen die duiwel en die diepblou see. Tertius kry 'n onverwagse verrassing, Uys stel 'n vriendin teleur, en Joe en Jess begin berusting vind by hulle vreemde situasie
Starting: 17-03-2026 06:30:00
Soos dinge besig is om teen Warno te draai, kry hy te doen met 'n ander tipe s-s-spook wat sy wêreld heeltemal op sy kop draai en chaos s-s-saai
Starting: 17-03-2026 08:00:00
Die mis trek in vanaf die Atlantiese Oseaan, dit word koud en die span vang groot gespikkelde sloephaaie terwyl dit kabeljoue reën. Die Loskop-kurpers byt goed en Juan vang hulle op erdwurms
Starting: 17-03-2026 09:00:00
Hannes kuier by die legendariese digter, Antjie Krog
Starting: 17-03-2026 10:00:00
Mal Kamper pak 'n via ferrata roete aan in Namakwaland. In Turkye river raft ons, en ry buggies. Ons bly in safari tente en ry boot by Witsand. Ons 4x4 met Bassonia se rooi Jimny
Starting: 17-03-2026 14:00:00
Las Vegas bring adrenalien, neonligte, straatmusikante, laatnag chaos, die Bellagio-fonteine en die hoogtepunt: 'n gewaagde reksprong
Starting: 17-03-2026 15:30:00
Wade konfronteer Zoe. Nazeem maak 'n skokkende nuwe skuif teen Bridgette en Lee-Ann, terwyl Linda een laaste versoek het voor sy na Johannesburg vertrek
Starting: 17-03-2026 16:00:00
Die mis trek in vanaf die Atlantiese Oseaan, dit word koud en die span vang groot gespikkelde sloephaaie terwyl dit kabeljoue reën. Die Loskop-kurpers byt goed en Juan vang hulle op erdwurms
Starting: 17-03-2026 22:30:00
Ruan en JP steek die vuur aan vir 'n braai en sommige dames kry meer as net vleis. 'n Alles-of-niks-uitdaging kan een gelukkige dame 'n oornag saam met Ruan in die bos besorg
Starting: 18-03-2026 00:00:00
Flip raak smoorverlief op Martie terwyl Joubert desperaat probeer om haar kontrak te finaliseer. Kayle besef niemand dink Engelse Suid-Afrikaners het 'n kultuur nie
Starting: 18-03-2026 01:30:00
Ons volg die storie van Naankuse se uiters suksesvolle teenstropingseenheid. Honde word opgelei vir stryd teen stropers en help wanneer 'n renoster beseer word
Starting: 18-03-2026 02:00:00
Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en lekker Afrikaanse musiek is alles op die spyskaart, saam met #DieGrootOntbyt-span
Starting: 18-03-2026 04:00:00
Die Kosters, Hannah en haar ma verskyn in die hof. Tertius en Tracy sukkel om mekaar weer te vind en Uys help Elise met haar projek
Starting: 18-03-2026 06:30:00
Wade konfronteer Zoe. Nazeem maak 'n skokkende nuwe skuif teen Bridgette en Lee-Ann, terwyl Linda een laaste versoek het voor sy na Johannesburg vertrek
Starting: 18-03-2026 07:00:00
Ons volg die storie van Naankuse se uiters suksesvolle teenstropingseenheid. Honde word opgelei vir stryd teen stropers en help wanneer 'n renoster beseer word
Starting: 18-03-2026 08:30:00
Ruan en JP steek die vuur aan vir 'n braai en sommige dames kry meer as net vleis. 'n Alles-of-niks-uitdaging kan een gelukkige dame 'n oornag saam met Ruan in die bos besorg
Starting: 18-03-2026 09:00:00
Die span reis na Colombië om die Suid-Amerikaanse avontuur van die afgelope drie jaar voort te sit. Hulle besoek die historiese dorpie Villa de Leyva en herleef die geskiedenis van die vasteland
Starting: 18-03-2026 10:00:00
Markus se geheim is in die oopte, terwyl Trevor se identiteit ook verklap word. Elma sukkel om te herstel na die inbraak. Ruan hou 'n partytjie vir Erica se verjaarsdag
Starting: 18-03-2026 12:00:00
Die mis trek in vanaf die Atlantiese Oseaan, dit word koud en die span vang groot gespikkelde sloephaaie terwyl dit kabeljoue reën. Die Loskop-kurpers byt goed en Juan vang hulle op erdwurms
Starting: 18-03-2026 14:00:00
Daaglikse nuushooftrekke, sporthoogtepunte en weervooruitskouing in Afrikaans
Starting: 18-03-2026 17:00:00
Flip raak smoorverlief op Martie terwyl Joubert desperaat probeer om haar kontrak te finaliseer. Kayle besef niemand dink Engelse Suid-Afrikaners het 'n kultuur nie
Starting: 18-03-2026 20:00:00
Ons gesels met Tinus Newman, visserman van Struisbaai en hoor hoekom seewater nie teewater is nie. Dan proe ons Willene de Villiers se lekkernye by haar plek op die strand in Arniston
Starting: 18-03-2026 22:00:00
Oud-lugwaardinne vertel van die lief en leed wat hul beroepe meebring en aan watter vereistes lugwaardinne moet voldoen
Starting: 18-03-2026 22:30:00
Ons stel 21 vrae aan ons Styl-ikoon, Katryn Kruger. Dan gesels ons oor digkuns en die lewe met Danie Marais. En Arno Jordaan gesels oor die nuwe era van sy musiek
Starting: 18-03-2026 23:00:00
Ons kuier op 'n hoë en besonderse suiwer noot by 'n opera-diva, die sprankelende Zanne Stapelberg
Starting: 18-03-2026 23:30:00
Rebecca staan op vir Tommy, terwyl Cooper 'n oproep ontvang wat alles verander
Starting: 19-03-2026 01:00:00
Maak jouself vroeg-vroeg voor die kassie tuis, vir die jongste landbounuus, landboumarkte asook interessante tegniese gesprekke
Starting: 19-03-2026 03:30:00
Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosaïek gemeente. Hoekom slaap julle? Met Yolandi Kok
Starting: 19-03-2026 03:50:00
Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en lekker Afrikaanse musiek is alles op die spyskaart, saam met #DieGrootOntbyt-span
Starting: 19-03-2026 04:00:00
Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosaïek gemeente. Hoekom slaap julle? Met Yolandi Kok
Starting: 19-03-2026 06:00:00
Doh is 'n slim en verantwoordelike haas wat klavier speel. Die meerkat, Ray, is 'n stoute en impulsiewe kitaarspeler. En Mi is 'n nuuskierige apie wat die dromme speel en baie vrae vra
Starting: 19-03-2026 06:15:00
Hannah verdwyn en almal is op hol. Tracy erken aan Uys daar lê baie uitdagings vir haar en Tertius voor, en Thalia wonder oor haar toekoms by Tonik
Starting: 19-03-2026 06:30:00
Angie volg haar instink oor die inbraak by Lee-Ann se huis. Die atmosfeer in die Samsodien-huis is stram
Starting: 19-03-2026 07:00:00
Zelda is senuweeagtig oor 'n belangrike aandete. Liam het sy onderhoud met Bones. Leandri en Rossouw maak 'n belangrike besluit
Starting: 19-03-2026 07:30:00
Reis saam en deel in Johan Badenhorst en sy span se onvergeetlike avonture soos hulle kontinente verken
Starting: 19-03-2026 08:00:00
Die mis trek in vanaf die Atlantiese Oseaan, dit word koud en die span vang groot gespikkelde sloephaaie terwyl dit kabeljoue reën. Die Loskop-kurpers byt goed en Juan vang hulle op erdwurms
Starting: 19-03-2026 09:30:00
Ons gesels met Tinus Newman, visserman van Struisbaai en hoor hoekom seewater nie teewater is nie. Dan proe ons Willene de Villiers se lekkernye by haar plek op die strand in Arniston
Starting: 19-03-2026 10:00:00
ontbytSAKE se ateljeegas is die Binnelanders aktrise, Kate Roothman. Ons SAKEfokus is in Pretoria
Starting: 19-03-2026 11:00:00
Hierdie week deel Jacques de Wet, Hansie Visser en DS Awie Brand stories vol humor en hart, met musiek saam met Schalk Joubert en musikante
Starting: 19-03-2026 12:30:00
Wie's Nuus fokus op 'n nuusmaker wat vandeesweek op almal se lippe is. Netwerk24 se joernaliste vertel hul stories en kenners maak sin oor die feite op die tafel
Starting: 19-03-2026 13:00:00
Ons stel 21 vrae aan ons Styl-ikoon, Katryn Kruger. Dan gesels ons oor digkuns en die lewe met Danie Marais. En Arno Jordaan gesels oor die nuwe era van sy musiek
Starting: 19-03-2026 13:30:00
Mal Kamper pak 'n via ferrata roete aan in Namakwaland. In Turkye river raft ons, en ry buggies. Ons bly in safari tente en ry boot by Witsand. Ons 4x4 met Bassonia se rooi Jimny
Starting: 19-03-2026 14:00:00
Ons bewonder Donovan Julius se muurkuns, bekyk stoomtrein replikas van karton, en kuier by water- en spoedvraat, Peter Lindenberg. Dan kry ons borduurlesse by 'n veteraan in dié kuns
Starting: 19-03-2026 14:30:00
Ons gesels met Tinus Newman, visserman van Struisbaai en hoor hoekom seewater nie teewater is nie. Dan proe ons Willene de Villiers se lekkernye by haar plek op die strand in Arniston
Starting: 19-03-2026 15:30:00
Susan en Elana geniet dit om saam die hoogte- en laagtepunte van hul nuwe hoofstuk, terwyl Wade en Angie probeer om die krake in hulle verhouding te herstel. Intussen verswak Rhafiek se gesondheid nog verder
Starting: 19-03-2026 16:00:00
Daaglikse nuushooftrekke, sporthoogtepunte en weervooruitskouing in Afrikaans
Starting: 19-03-2026 17:00:00
Daar is steeds geen nuus oor Hannah se verdwyning nie. Elise gee vir Joe en Petro raad oor hulle verhouding en Ella is al meer oorgehaal om haar stem dik te maak by Ongevalle
Starting: 19-03-2026 17:30:00
Dertig sekondes, maar lewensgroot, is vandag op die spel. 'n Langverwagte soen word uiteindelik gedeel, en die dames wys met boozy Twister hoe buigsaam hulle regtig is
Starting: 19-03-2026 18:00:00
Die Liedjieboer vier sy 80ste verjaarsdag en ons klink saam 'n glasie. Gloria Arendz stel haar boek in styl bekend. En in Op Die Mou gee ons jou meer wenke oor mode en styl saam met stilis Marilize de Clercq
Starting: 19-03-2026 19:00:00
Markus se geheim is in die oopte, terwyl Trevor se identiteit ook verklap word. Elma sukkel om te herstel na die inbraak. Ruan hou 'n partytjie vir Erica se verjaarsdag
Starting: 19-03-2026 19:30:00
Zelda is opgewonde omdat Frans haar hulp met iets belangriks nodig het. Danie se liefdeslewe neem 'n nuwe wending. Henry en Lettie vertrek op 'n avontuur
Starting: 19-03-2026 20:30:00