Hoy TREXIPTV
Mia skep tuine waar mens en natuur hand aan hand werk. Met haar oog vir detail en passie vir slim ontwerp, luister sy na kliënte en vorm ruimtes waarin elke plant, paadjie en sonstraal in perfekte balans saambly
Starting: 20-03-2026 22:00:00
De Grendel is die tuiste van vier geslagte baronette. Besoekers van dié spoglandgoed het egter nie self 'n oorerflike titel nodig om soos 'n adelike behandel te word nie, hulle ontvang dit sommer met die intrapslag
Starting: 20-03-2026 22:30:00
Die kompetisievlamme brand hoog in Pretoria waar drie spanne dit agter die braaivure uitbaklei vir die groot prys
Starting: 20-03-2026 23:00:00
Demi Lee Moore is een van die mees geliefde Afrikaanse sangeresse. Sy het onlangs ma geword en tree by Afrikaans is Groot op met haar klein seuntjie, Beau, wat agter die verhoog vir haar wag
Starting: 21-03-2026 00:00:00
beweging. Dr. Maureen Allem bespreek behandelings wat jou vel nuwe lewe gee
Starting: 21-03-2026 01:00:00
Chris Steyn bestee die dag saam met Gabriël Hoffman en sy tolk, Ansie. Een van Chris se liedjies kry vir hom nuwe betekenis wanneer hy dit in gebaretaal leer
Starting: 21-03-2026 01:30:00
Met 'n nuwe spanlid maak die Lawn Lovers hul terugkeer en vat BAM! aan in dié episode
Starting: 21-03-2026 02:00:00
Met 'n nuwe spanlid maak die Lawn Lovers hul terugkeer en vat BAM! aan in dié episode
Starting: 21-03-2026 03:00:00
Mia skep tuine waar mens en natuur hand aan hand werk. Met haar oog vir detail en passie vir slim ontwerp, luister sy na kliënte en vorm ruimtes waarin elke plant, paadjie en sonstraal in perfekte balans saambly
Starting: 21-03-2026 04:00:00
De Grendel is die tuiste van vier geslagte baronette. Besoekers van dié spoglandgoed het egter nie self 'n oorerflike titel nodig om soos 'n adelike behandel te word nie, hulle ontvang dit sommer met die intrapslag
Starting: 21-03-2026 04:30:00
FruitLips van Piket-Bo-Berg in die W-Kaap produseer jaarliks tot 325 000 botteltjies konfyt, marmelade en ingelegde vrugte - onder leiding van Liebré Jacobs op die familieplaas, Achtervlei
Starting: 21-03-2026 05:00:00
Mia skep tuine waar mens en natuur hand aan hand werk. Met haar oog vir detail en passie vir slim ontwerp, luister sy na kliënte en vorm ruimtes waarin elke plant, paadjie en sonstraal in perfekte balans saambly
Starting: 21-03-2026 06:00:00
Nie alle gestremdhede is fisies nie, verstandelik gestremdhede is onsigbaar. In hierdie episode word Reynard Slabbert geïnspireer deur Zandre Blight se kennis oor plastiek en herwinning
Starting: 21-03-2026 06:30:00
Anishka was besig om haar droomtroue te beplan toe sy haar borskankerdiagnose kry. Herman bederf haar met karamel-en-appelkoek en créme-caramel met 'n appel kinkel
Starting: 21-03-2026 07:00:00
Demi Lee Moore is een van die mees geliefde Afrikaanse sangeresse. Sy het onlangs ma geword en tree by Afrikaans is Groot op met haar klein seuntjie, Beau, wat agter die verhoog vir haar wag
Starting: 21-03-2026 07:30:00
In hierdie vasvraprogram probeer deelnemers om soveel geld as moontlik te wen in drie rondtes. Dit kombineer algemene kennis, strategie en risikoneming vir opwindende vermaak
Starting: 21-03-2026 08:30:00
In hierdie vasvraprogram probeer deelnemers om soveel geld as moontlik te wen in drie rondtes. Dit kombineer algemene kennis, strategie en risikoneming vir opwindende vermaak
Starting: 21-03-2026 09:00:00
In hierdie vasvraprogram probeer deelnemers om soveel geld as moontlik te wen in drie rondtes. Dit kombineer algemene kennis, strategie en risikoneming vir opwindende vermaak
Starting: 21-03-2026 09:30:00
In hierdie vasvraprogram probeer deelnemers om soveel geld as moontlik te wen in drie rondtes. Dit kombineer algemene kennis, strategie en risikoneming vir opwindende vermaak
Starting: 21-03-2026 10:00:00
Dr. Judey verduidelik hoe siektes jou vel beïnvloed
Starting: 21-03-2026 10:30:00
Die braaitange word geswaai tussen Roodepoort en Randburg. Janet, Shawn en Kyle braai hoendervlerkies, terwyl Adel, Carel en Paul hoenderdy-sosaties op die kole sit. Celebs Lizz Meiring en Liane Heyl proe saam
Starting: 21-03-2026 11:00:00
In Boksburg braai JJ, Damian en Karien platgetrapte hoender en Werner, Nadine en William sit beesfilet en garnale op die kole. Die celebs is Amor Vittone en Neels van Jaarsveld
Starting: 21-03-2026 12:00:00
In Gordonsbaai braai man en vrou Rafeeq en Fagriyyah asook Faiz en Shamielah teen Fasiegh en sy vrou Nazileen en hulle dogter Bilqees en haar man Imraan. Tietie en Nanna kom hou 'n ogie oor die kole
Starting: 21-03-2026 13:00:00
Die vure vonk in die Kaap waar Anene en JJ 'n Griekse braai hou en Gerrie en Durandt 'n Barnyard-braai. Terence Bridgett en Neels van Jaarsveld hou 'n ogie oor die verrigtinge
Starting: 21-03-2026 14:00:00
Ons oefen ons gholf-afslaan, kyk na noodfdondse, en Springbok #826 Charl McLeod vertel van sy reis van die Lions tot by die Franse Top-14
Starting: 21-03-2026 15:00:00
Joseph Matheatau, die wêreld se eerste blinde barista, deel sy lig. Plant-pel Andreas wys die krag van terracotta, en Herman bak jasmyntee-koek vir die hart, nie vir die heupe nie
Starting: 21-03-2026 16:00:00
beweging. Dr. Maureen Allem bespreek behandelings wat jou vel nuwe lewe gee
Starting: 21-03-2026 17:00:00
Fotojoernalis en kartograaf Francois Haasbroek vertel van sy mooiste kampavonture regoor die land. Ons leer slim pakwenke, speel kamp-tetris met al ons toerusting en ontdek sy beproefde geheime vir 'n suksesvolle langpadreis
Starting: 21-03-2026 17:30:00
Tussen die Paarl en Wellington in die Boland spook drie spanne dit uit agter die kompetisievure om te kyk wie die beste kan braai
Starting: 21-03-2026 18:00:00
Demi Lee Moore is een van die mees geliefde Afrikaanse sangeresse. Sy het onlangs ma geword en tree by Afrikaans is Groot op met haar klein seuntjie, Beau, wat agter die verhoog vir haar wag
Starting: 21-03-2026 19:00:00
Met 'n nuwe spanlid maak die Lawn Lovers hul terugkeer en vat BAM! aan in dié episode
Starting: 21-03-2026 20:00:00
In hierdie vasvraprogram probeer deelnemers om soveel geld as moontlik te wen in drie rondtes. Dit kombineer algemene kennis, strategie en risikoneming vir opwindende vermaak
Starting: 21-03-2026 21:00:00
In hierdie vasvraprogram probeer deelnemers om soveel geld as moontlik te wen in drie rondtes. Dit kombineer algemene kennis, strategie en risikoneming vir opwindende vermaak
Starting: 21-03-2026 21:30:00
In hierdie vasvraprogram probeer deelnemers om soveel geld as moontlik te wen in drie rondtes. Dit kombineer algemene kennis, strategie en risikoneming vir opwindende vermaak
Starting: 21-03-2026 22:00:00
Dr. Judey verduidelik hoe siektes jou vel beïnvloed
Starting: 21-03-2026 22:30:00
Die braaitange word geswaai tussen Roodepoort en Randburg. Janet, Shawn en Kyle braai hoendervlerkies, terwyl Adel, Carel en Paul hoenderdy-sosaties op die kole sit. Celebs Lizz Meiring en Liane Heyl proe saam
Starting: 21-03-2026 23:00:00
In Boksburg braai JJ, Damian en Karien platgetrapte hoender en Werner, Nadine en William sit beesfilet en garnale op die kole. Die celebs is Amor Vittone en Neels van Jaarsveld
Starting: 22-03-2026 00:00:00
In Gordonsbaai braai man en vrou Rafeeq en Fagriyyah asook Faiz en Shamielah teen Fasiegh en sy vrou Nazileen en hulle dogter Bilqees en haar man Imraan. Tietie en Nanna kom hou 'n ogie oor die kole
Starting: 22-03-2026 01:00:00
Die vure vonk in die Kaap waar Anene en JJ 'n Griekse braai hou en Gerrie en Durandt 'n Barnyard-braai. Terence Bridgett en Neels van Jaarsveld hou 'n ogie oor die verrigtinge
Starting: 22-03-2026 02:00:00
Ons oefen ons gholf-afslaan, kyk na noodfdondse, en Springbok #826 Charl McLeod vertel van sy reis van die Lions tot by die Franse Top-14
Starting: 22-03-2026 03:00:00
Joseph Matheatau, die wêreld se eerste blinde barista, deel sy lig. Plant-pel Andreas wys die krag van terracotta, en Herman bak jasmyntee-koek vir die hart, nie vir die heupe nie
Starting: 22-03-2026 04:00:00
Dr. Judey verduidelik hoe siektes jou vel beïnvloed
Starting: 22-03-2026 05:00:00
Cara Smith vind inspirasie in die eenvoud en veerkragtigheid van plante. Sy skep tuine wat balans, tekstuur en biodiversiteit kombineer en vind rus en nuwe idees in haar tuin vol kronkelpaadjies
Starting: 22-03-2026 05:30:00
Ons oefen ons gholf-afslaan, kyk na noodfdondse, en Springbok #826 Charl McLeod vertel van sy reis van die Lions tot by die Franse Top-14
Starting: 22-03-2026 06:00:00
Joseph Matheatau, die wêreld se eerste blinde barista, deel sy lig. Plant-pel Andreas wys die krag van terracotta, en Herman bak jasmyntee-koek vir die hart, nie vir die heupe nie
Starting: 22-03-2026 07:00:00
Demi Lee Moore is een van die mees geliefde Afrikaanse sangeresse. Sy het onlangs ma geword en tree by Afrikaans is Groot op met haar klein seuntjie, Beau, wat agter die verhoog vir haar wag
Starting: 22-03-2026 08:00:00
In dié finansiële geselsprogram help Thys van Zyl gewone beleggers om markte beter te verstaan, foute te vermy, en slim beleggingsbesluite te neem te danke aan slim kennerraad
Starting: 22-03-2026 09:00:00
Jeanette Marais, uitvoerende hoof van die Momentum Groep, gesels oor 'n koppie koffie met Theo Vorster oor die besluite, waardes en beginsels wat haar leierskap rig en die groep se merkwaardige groei dryf
Starting: 22-03-2026 09:30:00
BLOEMFONTEIN VERGIFTIGING 'n Ma word gearresteer en gevonnis vir die vergiftiging van haar twee kinders. Die gemeenskap wonder wat die ooglopend doodnormale vrou en ma na so 'n skokkende aksie gedryf het?
Starting: 22-03-2026 10:00:00
Die geweldadige en rassistiese, Gareth Blight besluit om sy onskuldige buurman, Shane Human, se lewe hel te maak. Na vele dreigemente en aanvalle, word Shane in 'n oogwink koelbloedig vermoor
Starting: 22-03-2026 11:00:00
Die legende van Tolla van der Merwe strek oor dekades en die hoeveelheid mense wat hy oor die jare laat lag en vermaak het strek sekerlik tot in die miljoene.Tog was hy ook 'n saggeaarde, familie-man
Starting: 22-03-2026 12:00:00
Voormalige Pastoor Keith Bird, vermoor eers sy eie verloofde, en paar maande later nog 'n onskuldige jong vrou. Steeds is sy skrikbewind nie verby nie en nog onskuldige dames word sy slagoffers
Starting: 22-03-2026 13:00:00
Nie alle gestremdhede is fisies nie, verstandelik gestremdhede is onsigbaar. In hierdie episode word Reynard Slabbert geïnspireer deur Zandre Blight se kennis oor plastiek en herwinning
Starting: 22-03-2026 14:00:00
Fotojoernalis en kartograaf Francois Haasbroek vertel van sy mooiste kampavonture regoor die land. Ons leer slim pakwenke, speel kamp-tetris met al ons toerusting en ontdek sy beproefde geheime vir 'n suksesvolle langpadreis
Starting: 22-03-2026 14:30:00
FruitLips van Piket-Bo-Berg in die W-Kaap produseer jaarliks tot 325 000 botteltjies konfyt, marmelade en ingelegde vrugte - onder leiding van Liebré Jacobs op die familieplaas, Achtervlei
Starting: 22-03-2026 15:00:00
Theo se koffiekuier is dié week saam met Henk Lourens, wat van die begin af deel was van Capitec se reis - 'n span wat met ongekompliseerde produkte en innoverende denke die reëls van Suid-Afrika se bankwese herskryf het
Starting: 22-03-2026 16:00:00
Nie alle gestremdhede is fisies nie, verstandelik gestremdhede is onsigbaar. In hierdie episode word Reynard Slabbert geïnspireer deur Zandre Blight se kennis oor plastiek en herwinning
Starting: 22-03-2026 16:30:00
Sy dra verskeie hoede elke dag, maar Donnalee Roberts maak seker sy handhaaf die perfekte balans. Kenners gee slim raad oor hoe jy gesondheid kan prioritiseer, selfs met 'n veeleisende loopbaan en gesin
Starting: 22-03-2026 17:00:00
Mia skep tuine waar mens en natuur hand aan hand werk. Met haar oog vir detail en passie vir slim ontwerp, luister sy na kliënte en vorm ruimtes waarin elke plant, paadjie en sonstraal in perfekte balans saambly
Starting: 22-03-2026 17:30:00
Die sanger Appel was jare lank die skrywer van groot treffers by Afrikaans is Groot. Vandag is sy optrede een van die hoogtepunte op die verhoog. Hy deel sy lewe met ons en wys hoe sy voorbereiding lyk om op die verhoog te staan
Starting: 22-03-2026 18:00:00
In die oggendure van 16 Oktober 2024 is die eerstejaarstudent Jesse Mitchell op Stellenbosch vermoor, op sy 19de verjaardag. Hy's met 'n mes in die nek gesteek terwyl hy op sy (elektriese) fiets verby Rudolph Hufke gery het
Starting: 22-03-2026 19:00:00
Dr. Judey verduidelik hoe siektes jou vel beïnvloed
Starting: 22-03-2026 20:00:00
Van bekroonde wynkelders tot rustige plattelandse blyplekke, staproetes en prentjiemooi valleie - ons wys jou al die dinge wat Wellington so besonders maak
Starting: 22-03-2026 20:30:00
In dié finansiële geselsprogram help Thys van Zyl gewone beleggers om markte beter te verstaan, foute te vermy, en slim beleggingsbesluite te neem te danke aan slim kennerraad
Starting: 22-03-2026 21:00:00
Jeanette Marais, uitvoerende hoof van die Momentum Groep, gesels oor 'n koppie koffie met Theo Vorster oor die besluite, waardes en beginsels wat haar leierskap rig en die groep se merkwaardige groei dryf
Starting: 22-03-2026 21:30:00
FruitLips van Piket-Bo-Berg in die W-Kaap produseer jaarliks tot 325 000 botteltjies konfyt, marmelade en ingelegde vrugte - onder leiding van Liebré Jacobs op die familieplaas, Achtervlei
Starting: 23-03-2026 22:00:00
Van bekroonde wynkelders tot rustige plattelandse blyplekke, staproetes en prentjiemooi valleie - ons wys jou al die dinge wat Wellington so besonders maak
Starting: 23-03-2026 23:00:00
beweging. Dr. Maureen Allem bespreek behandelings wat jou vel nuwe lewe gee
Starting: 23-03-2026 23:30:00
Sy is 'n aktiewe ma wat haar gesin eerste stel. Mandi du Plooy-Baard kuier by Marciel. Nico-Louis van Momentum en Madeleen van WIFE wys hoe mediese fondse en versekering jou gemoedsrus kan gee
Starting: 24-03-2026 00:00:00
Op 7 Februarie 2020 is Tazne van Wyk (8) ontvoer. 10 dae later is 'n verdagte in hegtenis geneem. Op 19 Februarie is haar lyk in 'n stormwaterdrein langs die N1 buite Worcester gevind nadat die verdagte die plek uitgewys het
Starting: 24-03-2026 00:30:00
Jeanette Marais, uitvoerende hoof van die Momentum Groep, gesels oor 'n koppie koffie met Theo Vorster oor die besluite, waardes en beginsels wat haar leierskap rig en die groep se merkwaardige groei dryf
Starting: 24-03-2026 01:30:00
Hierdie week op Die Wynmeester kyk ons na kelders en die parsproses, terwyl die ses onafhanklike wynmakers vier wyne blind proe. Wie se palet gaan die toets slaag om as die week se wenner weg te stap?
Starting: 24-03-2026 02:00:00
In dié finansiële geselsprogram help Thys van Zyl gewone beleggers om markte beter te verstaan, foute te vermy, en slim beleggingsbesluite te neem te danke aan slim kennerraad
Starting: 24-03-2026 02:30:00
In hierdie vasvraprogram probeer deelnemers om soveel geld as moontlik te wen in drie rondtes. Dit kombineer algemene kennis, strategie en risikoneming vir opwindende vermaak
Starting: 24-03-2026 03:00:00
Hierdie week gesels Katryn met Clarice de Jonge oor die beginsels van 'n gesonde roetine
Starting: 24-03-2026 03:30:00
Dié ontbytprogram sal seker maak Suid-Afrikaners begin hulle dag met al die inligting wat hulle kort. Ons dek alles van gebeure wat saakmaak en finansies tot leefstylkwessies en vermaak
Starting: 24-03-2026 04:00:00
beweging. Dr. Maureen Allem bespreek behandelings wat jou vel nuwe lewe gee
Starting: 24-03-2026 05:30:00
Sy is 'n aktiewe ma wat haar gesin eerste stel. Mandi du Plooy-Baard kuier by Marciel. Nico-Louis van Momentum en Madeleen van WIFE wys hoe mediese fondse en versekering jou gemoedsrus kan gee
Starting: 24-03-2026 06:00:00
Op 7 Februarie 2020 is Tazne van Wyk (8) ontvoer. 10 dae later is 'n verdagte in hegtenis geneem. Op 19 Februarie is haar lyk in 'n stormwaterdrein langs die N1 buite Worcester gevind nadat die verdagte die plek uitgewys het
Starting: 24-03-2026 06:30:00
Jeanette Marais, uitvoerende hoof van die Momentum Groep, gesels oor 'n koppie koffie met Theo Vorster oor die besluite, waardes en beginsels wat haar leierskap rig en die groep se merkwaardige groei dryf
Starting: 24-03-2026 07:30:00
Dié ontbytprogram sal seker maak Suid-Afrikaners begin hulle dag met al die inligting wat hulle kort. Ons dek alles van gebeure wat saakmaak en finansies tot leefstylkwessies en vermaak
Starting: 24-03-2026 08:00:00
Mia skep tuine waar mens en natuur hand aan hand werk. Met haar oog vir detail en passie vir slim ontwerp, luister sy na kliënte en vorm ruimtes waarin elke plant, paadjie en sonstraal in perfekte balans saambly
Starting: 24-03-2026 09:30:00
FruitLips van Piket-Bo-Berg in die W-Kaap produseer jaarliks tot 325 000 botteltjies konfyt, marmelade en ingelegde vrugte - onder leiding van Liebré Jacobs op die familieplaas, Achtervlei
Starting: 24-03-2026 10:00:00
Demi Lee Moore is een van die mees geliefde Afrikaanse sangeresse. Sy het onlangs ma geword en tree by Afrikaans is Groot op met haar klein seuntjie, Beau, wat agter die verhoog vir haar wag
Starting: 24-03-2026 11:00:00
Dié ontbytprogram sal seker maak Suid-Afrikaners begin hulle dag met al die inligting wat hulle kort. Ons dek alles van gebeure wat saakmaak en finansies tot leefstylkwessies en vermaak
Starting: 24-03-2026 12:00:00
Van bekroonde wynkelders tot rustige plattelandse blyplekke, staproetes en prentjiemooi valleie - ons wys jou al die dinge wat Wellington so besonders maak
Starting: 24-03-2026 13:30:00
Dit is 'n braai tussen Centurion en Pretoria! Marko en Leon braai lendeskyf met 'n sampioensous, terwyl Jannes en Carien lamsboud voorsit. Willie en Bianca bedien skaaptjops
Starting: 24-03-2026 14:00:00
In hierdie vasvraprogram probeer deelnemers om soveel geld as moontlik te wen in drie rondtes. Dit kombineer algemene kennis, strategie en risikoneming vir opwindende vermaak
Starting: 24-03-2026 15:00:00
Volgens Craig de Necker is jou tuin die grootste vertrek van jou huis. Vir hom is tuinmaak 'n dialoog tussen mens en natuur, waar hy luister, ondersoek en skep
Starting: 24-03-2026 15:30:00
Die vrugteboer en bedryfsleier Calla du Toit is die hele tyd besig om nie net sy eie familieboerdery nie, maar ook die groter vrugtebedryf te bevorder en posisioneer
Starting: 24-03-2026 16:00:00
Die sanger Appel was jare lank die skrywer van groot treffers by Afrikaans is Groot. Vandag is sy optrede een van die hoogtepunte op die verhoog. Hy deel sy lewe met ons en wys hoe sy voorbereiding lyk om op die verhoog te staan
Starting: 24-03-2026 17:00:00
Cindy gesels met oudmodel Kerry McGregor, wat deesdae 'n binnenshuise versierder is. Dr. Maureen Allem van Skin Renewal praat oor bio-remodelling-inspuitings vir kollageenstimulasie
Starting: 24-03-2026 18:00:00
Ons verken die Suid-Kaapse kus - Mosselbaai, Hartenbos, Groot- en Klein-Brakrivier. Van sonskynstrande en gesinsaktiwiteite tot heerlike seekos, rivierwegbreke en gasvrye blyplekke, ons wys jou alles
Starting: 24-03-2026 18:30:00
Tussen die Paarl en Wellington in die Boland spook drie spanne dit uit agter die kompetisievure om te kyk wie die beste kan braai
Starting: 24-03-2026 19:00:00
Ons oefen ons gholf-afslaan, kyk na noodfdondse, en Springbok #826 Charl McLeod vertel van sy reis van die Lions tot by die Franse Top-14
Starting: 24-03-2026 20:00:00
In hierdie vasvraprogram probeer deelnemers om soveel geld as moontlik te wen in drie rondtes. Dit kombineer algemene kennis, strategie en risikoneming vir opwindende vermaak
Starting: 24-03-2026 21:00:00
Volgens Craig de Necker is jou tuin die grootste vertrek van jou huis. Vir hom is tuinmaak 'n dialoog tussen mens en natuur, waar hy luister, ondersoek en skep
Starting: 24-03-2026 21:30:00
Die vrugteboer en bedryfsleier Calla du Toit is die hele tyd besig om nie net sy eie familieboerdery nie, maar ook die groter vrugtebedryf te bevorder en posisioneer
Starting: 24-03-2026 22:00:00
Die sanger Appel was jare lank die skrywer van groot treffers by Afrikaans is Groot. Vandag is sy optrede een van die hoogtepunte op die verhoog. Hy deel sy lewe met ons en wys hoe sy voorbereiding lyk om op die verhoog te staan
Starting: 24-03-2026 23:00:00
Cindy gesels met oudmodel Kerry McGregor, wat deesdae 'n binnenshuise versierder is. Dr. Maureen Allem van Skin Renewal praat oor bio-remodelling-inspuitings vir kollageenstimulasie
Starting: 25-03-2026 00:00:00
Ons verken die Suid-Kaapse kus - Mosselbaai, Hartenbos, Groot- en Klein-Brakrivier. Van sonskynstrande en gesinsaktiwiteite tot heerlike seekos, rivierwegbreke en gasvrye blyplekke, ons wys jou alles
Starting: 25-03-2026 00:30:00
Tussen die Paarl en Wellington in die Boland spook drie spanne dit uit agter die kompetisievure om te kyk wie die beste kan braai
Starting: 25-03-2026 01:00:00
Ons oefen ons gholf-afslaan, kyk na noodfdondse, en Springbok #826 Charl McLeod vertel van sy reis van die Lions tot by die Franse Top-14
Starting: 25-03-2026 02:00:00
In hierdie vasvraprogram probeer deelnemers om soveel geld as moontlik te wen in drie rondtes. Dit kombineer algemene kennis, strategie en risikoneming vir opwindende vermaak
Starting: 25-03-2026 03:00:00
Volgens Craig de Necker is jou tuin die grootste vertrek van jou huis. Vir hom is tuinmaak 'n dialoog tussen mens en natuur, waar hy luister, ondersoek en skep
Starting: 25-03-2026 03:30:00
Dié ontbytprogram sal seker maak Suid-Afrikaners begin hulle dag met al die inligting wat hulle kort. Ons dek alles van gebeure wat saakmaak en finansies tot leefstylkwessies en vermaak
Starting: 25-03-2026 04:00:00
Grootkaliesfontein: Die Janse van Rensburgs boer al vir vier generasies met skape naby Philippolis in die Vrystaat op hul geskiedenisryke plaas Grootkaliesfontein
Starting: 25-03-2026 05:30:00
Cindy gesels met oudmodel Kerry McGregor, wat deesdae 'n binnenshuise versierder is. Dr. Maureen Allem van Skin Renewal praat oor bio-remodelling-inspuitings vir kollageenstimulasie
Starting: 25-03-2026 06:00:00
Ons verken die Suid-Kaapse kus - Mosselbaai, Hartenbos, Groot- en Klein-Brakrivier. Van sonskynstrande en gesinsaktiwiteite tot heerlike seekos, rivierwegbreke en gasvrye blyplekke, ons wys jou alles
Starting: 25-03-2026 06:30:00
Tussen die Paarl en Wellington in die Boland spook drie spanne dit uit agter die kompetisievure om te kyk wie die beste kan braai
Starting: 25-03-2026 07:00:00
Dié ontbytprogram sal seker maak Suid-Afrikaners begin hulle dag met al die inligting wat hulle kort. Ons dek alles van gebeure wat saakmaak en finansies tot leefstylkwessies en vermaak
Starting: 25-03-2026 08:00:00
Fotojoernalis en kartograaf Francois Haasbroek vertel van sy mooiste kampavonture regoor die land. Ons leer slim pakwenke, speel kamp-tetris met al ons toerusting en ontdek sy beproefde geheime vir 'n suksesvolle langpadreis
Starting: 25-03-2026 09:30:00
De Grendel is die tuiste van vier geslagte baronette. Besoekers van dié spoglandgoed het egter nie self 'n oorerflike titel nodig om soos 'n adelike behandel te word nie, hulle ontvang dit sommer met die intrapslag
Starting: 25-03-2026 10:00:00
Katryn Kruger het op 16 reeds die modewêreld getref. Leandie hoor haar storie. Lamelle gee jou velsorgroetine vlerke, en Herman bring Franse flair met sy financiers
Starting: 25-03-2026 10:30:00
Theo se koffiekuier is dié week saam met Henk Lourens, wat van die begin af deel was van Capitec se reis - 'n span wat met ongekompliseerde produkte en innoverende denke die reëls van Suid-Afrika se bankwese herskryf het
Starting: 25-03-2026 11:30:00
Dié ontbytprogram sal seker maak Suid-Afrikaners begin hulle dag met al die inligting wat hulle kort. Ons dek alles van gebeure wat saakmaak en finansies tot leefstylkwessies en vermaak
Starting: 25-03-2026 12:00:00
Boompie Alleen: Hierdie week is ons in Vrede in die Vrystaat en ontmoet die Fourie-familie, wat al vir vyf generasies met beeste en sojabone boer
Starting: 25-03-2026 13:30:00
Dis 'n braai tussen Randburg en Benoni! Leonard en Madeleine braai ontbeende lamsboud, terwyl Shaun en Ian Griekse lamsosaties voorsit. Stanley en Juan bedien steak
Starting: 25-03-2026 14:00:00
In hierdie vasvraprogram probeer deelnemers om soveel geld as moontlik te wen in drie rondtes. Dit kombineer algemene kennis, strategie en risikoneming vir opwindende vermaak
Starting: 25-03-2026 15:00:00
Sê 'Ja!' in styl en gesels saam met Mila Guy oor die ring, die rok en alles tussen-in. Anelma le Roux wys hoe om jou troudag ekstra persoonlik te maak, terwyl Zeniel Dijkstra vertel van haar sprokiestroudag
Starting: 25-03-2026 15:30:00
In die eerste episode besoek ek en gholfmaat Lourens ('n klub-pro) die Metropolitan-gholfbaan langs my gunstelingrugbystadion
Starting: 25-03-2026 16:00:00
Joseph Matheatau, die wêreld se eerste blinde barista, deel sy lig. Plant-pel Andreas wys die krag van terracotta, en Herman bak jasmyntee-koek vir die hart, nie vir die heupe nie
Starting: 25-03-2026 16:30:00
Theo en die Springbokrugbylegende Wahl Bartmann geniet 'n koffie saam. As uitvoerende hoof van die Fidelity Groep, wat ontstaan het uit 'n klein familiebesigheid, is Wahl ook 'n baanbreker in die sekuriteitsbedryf
Starting: 25-03-2026 17:30:00
Ons oefen ons gholf-afslaan, kyk na noodfdondse, en Springbok #826 Charl McLeod vertel van sy reis van die Lions tot by die Franse Top-14
Starting: 25-03-2026 18:00:00
Met 'n nuwe spanlid maak die Lawn Lovers hul terugkeer en vat BAM! aan in dié episode
Starting: 25-03-2026 19:00:00
Op 7 Februarie 2020 is Tazne van Wyk (8) ontvoer. 10 dae later is 'n verdagte in hegtenis geneem. Op 19 Februarie is haar lyk in 'n stormwaterdrein langs die N1 buite Worcester gevind nadat die verdagte die plek uitgewys het
Starting: 25-03-2026 20:00:00
In hierdie vasvraprogram probeer deelnemers om soveel geld as moontlik te wen in drie rondtes. Dit kombineer algemene kennis, strategie en risikoneming vir opwindende vermaak
Starting: 25-03-2026 21:00:00
Sê 'Ja!' in styl en gesels saam met Mila Guy oor die ring, die rok en alles tussen-in. Anelma le Roux wys hoe om jou troudag ekstra persoonlik te maak, terwyl Zeniel Dijkstra vertel van haar sprokiestroudag
Starting: 25-03-2026 21:30:00