Today TREXIPTV

EPG for SA--VIA-HD

Toe die 32-jarige Anri Griessel 'n knop in haar bors voel, het haar hele lewe handomkeer verander. Herman kook vir haar 'n feesmaal en sy gesels oor die belangrikheid van borskankerbewusmaking vir vroue onder 40.

Starting: 04-12-2025 03:30:00

End
04-12-2025 04:00:00

Dié ontbytprogram sal seker maak Suid-Afrikaners begin hulle dag met al die inligting wat hulle kort. Ons dek alles van nuus en finansies tot leefstyl en vermaak en alles tussenin.

Starting: 04-12-2025 04:00:00

End
04-12-2025 05:30:00

Heuningkrans: Die Prinsloos van Heuningkrans is al vir ses generasies merino-boere in Smithfield in die Vrystaat. Kom stap saam in die spore van dié skaapboere.

Starting: 04-12-2025 05:30:00

End
04-12-2025 06:00:00

Frank vang op met CJ Stander oor sy rugby-reis van SA na Ierland. Ons ondersoek hoekom mans sukkel om te gesels oor emosies, restoureer 'n tuinbank, en loer in by Boer & Butcher.

Starting: 04-12-2025 06:00:00

End
04-12-2025 07:00:00

Die Trefferkoppe en Hartsnare sê mekaar die stryd aan in die splinternuwe musiekweergawe van jou gunsteling-speletjiesprogram. Wie staan die kans om tot R10 000 in hul sakke te steek.

Starting: 04-12-2025 07:00:00

End
04-12-2025 08:00:00

Dié ontbytprogram sal seker maak Suid-Afrikaners begin hulle dag met al die inligting wat hulle kort. Ons dek alles van nuus en finansies tot leefstyl en vermaak en alles tussenin.

Starting: 04-12-2025 08:00:00

End
04-12-2025 09:30:00

Cindy het grootgeword in 'n huis vol trauma, maar het belowe om haar eie pad van genesing en hoop te stap.

Starting: 04-12-2025 09:30:00

End
04-12-2025 10:30:00

Oak Valley is 'n boerdery in die Elgin-vallei waarop die eerste kommersiële appelboorde gevestig is. Christopher Rawbone-Viljoen (vyfde geslag) is aan die stuur van sake waar vrugte, blomme en ook wyn hoogty vier.

Starting: 04-12-2025 10:30:00

End
04-12-2025 11:30:00

Ashley de Lange lei JP na die bekende Babylonstoren. Terwyl hulle wyne proe, ontdek hulle ook die indrukwekkende wynmuseum. Hulle eindig die dag by die chardonnay- en cab sav-meesters Glen Carlou.

Starting: 04-12-2025 11:30:00

End
04-12-2025 12:00:00

Dié ontbytprogram sal seker maak Suid-Afrikaners begin hulle dag met al die inligting wat hulle kort. Ons dek alles van nuus en finansies tot leefstyl en vermaak en alles tussenin.

Starting: 04-12-2025 12:00:00

End
04-12-2025 13:30:00

Geboorte: natuurlik, keisersnee, met of sonder epiduraal - elke ma se pad lyk anders. Vandag gesels Efraine met Katryn Kruger, vroedvrou Nicolene Laubser en verloskundige dr. JP du Buisson.

Starting: 04-12-2025 13:30:00

End
04-12-2025 14:00:00

Ons gunstelingtydverdryf is nou 'n sosiale eksperiment. Drie paartjies wat mekaar nie ken nie, braai by mekaar en heelwat gebeur om die vuur. En ons praat nie net van die lekker kos nie.

Starting: 04-12-2025 14:00:00

End
04-12-2025 15:00:00

Anelde, Quintin en Natalie pak mekaar in hierdie episode van Wie weet wat. Vir wie gaan die aanbieder, Abduragman Adams, ná drie strawwe rondes as die wenner aankondig.

Starting: 04-12-2025 15:00:00

End
04-12-2025 15:30:00

Ná die verlies van haar man aan kanker, moes Magriet haar lewe van voor af opbou met geloof en moed. Dr Nou gee haar die kans om weer mooi te voel, haar glimlag terug te kry, en haar man en dogter trots te maak.

Starting: 04-12-2025 15:30:00

End
04-12-2025 16:30:00

Pietman, Johnny en Vicky besoek besonderse boere regoor Suid-Afrika en hou kykers op hoogte van die jongste verwikkelinge in die landboubedryf.

Starting: 04-12-2025 16:30:00

End
04-12-2025 17:30:00

Ian Heyns, Sunset Sweatshop se sanger, is JP se gas en hulle word bederf in die hartjie van die Paarl by Ridgeback, waar hulle so bietjie oorboord gegaan het.

Starting: 04-12-2025 17:30:00

End
04-12-2025 18:00:00

Dis 'n braaikuier in Roodepoort en Sandton! Die Herselman-Dreyers bedien picanha en kaas-varkwors, terwyl die Jacobs-gesin hoenderboudjies en lamstjops met tzatziki voorsit. Lizz Meiring en Jakkie Louw eet saam.

Starting: 04-12-2025 18:00:00

End
04-12-2025 19:00:00

Carmen Moller leef met sistiese fibrose en SF-verwante diabetes, maar sy lewe volwaardig. Lamelle wys 'n behandeling wat op almal se salon-lysie hoort, en Herman maak harissa-forel met suurlemoen-koeskoes.

Starting: 04-12-2025 19:00:00

End
04-12-2025 20:00:00

Herman vier die feesseisoen met geurige geregte en slim tafeldek-idees. Hy bring 'n wit Kersfees na die tafel en kroon dit met 'n botterboonslaai, 'n gammon-pastei wat jou sal laat jubel, en 'n lepelafleklekker melktert-trifle.

Starting: 04-12-2025 20:00:00

End
04-12-2025 20:30:00

Malanseuns: Kom ontmoet die mense agter die Plantland-kwekerye, waar die Malan-familie in die noorde van Pretoria al vir ses generasies met hul groen vingers aan die woeker is.

Starting: 04-12-2025 20:30:00

End
04-12-2025 21:00:00

Anelde, Quintin en Natalie pak mekaar in hierdie episode van Wie weet wat. Vir wie gaan die aanbieder, Abduragman Adams, ná drie strawwe rondes as die wenner aankondig.

Starting: 04-12-2025 21:00:00

End
04-12-2025 21:30:00