Maak jouself vroeg-vroeg voor die kassie tuis, vir die jongste landbounuus, landboumarkte asook interessante tegniese gesprekke.
Starting: 03-07-2025 03:29:00
Maak jouself vroeg-vroeg voor die kassie tuis, vir die jongste landbounuus, landboumarkte asook interessante tegniese gesprekke.
Starting: 03-07-2025 03:30:00
Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosaïek gemeente. Saam met Yolandi Kok verken ons dat alles aan God behoort.
Starting: 03-07-2025 03:50:00
Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en lekker Afrikaanse musiek is alles op die spyskaart, saam met #DieGrootOntbyt-span.
Starting: 03-07-2025 04:00:00
Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosaïek gemeente. Saam met Yolandi Kok verken ons dat alles aan God behoort.
Starting: 03-07-2025 06:00:00
Rats, die slimkop-bontebok, en Streep, sy muishondmaat, gaan op 'n reis na die Rooikruis-uile. Langs die pad ontmoet hulle allerlei interessante karakters.
Starting: 03-07-2025 06:15:00
Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en lekker Afrikaanse musiek is alles op die spyskaart, saam met #DieGrootOntbyt-span.
Starting: 03-07-2025 06:30:00
Joalette kuier in Lüderitz by Mary and Barry. Die kreef wat sy en Barry by Diazpunt vang, omtower Mary in 'n onvergeetlike seekos potjie.
Starting: 03-07-2025 08:30:00
Hierdie week drink Jak de Priester 'n koppie tee in Kuilsrivier saam met die OppieStoep aanbieder, Lyntjie Jaars.
Starting: 03-07-2025 09:00:00
ontbytSAKE se ateljeegas is die talentvolle aktrise Rolanda Marais en in die SAKEfokus kyk ons na 'n verskeidenheid suksesvolle ondernemings in en om Pretoria.
Starting: 03-07-2025 09:30:00
Marino dring aan by Graça om sy aanbod te aanvaar om 'n pa te wees vir haar ongebore kind. Graça vertel almal dat Daniel die pa is, terwyl sy probeer wegsteek dat Marino die pa is.
Starting: 03-07-2025 11:00:00
Rhafiek maak 'n bekentenis teenoor Mymoena, terwyl Wade probeer om sin in Zoe se kop te praat. Frankie verras Justin met 'n spesiale geskenk, maar dan doen hy iets onvergeeflik.
Starting: 03-07-2025 12:00:00
Genie sê vir Lilly dat sy beter verdien as Ruan. Jasmine besin haar ouma se rympie. Tillie konfronteer vir Christine. Amber dink sy het water op Everlasting gevind.
Starting: 03-07-2025 12:30:00
Martin behandel graad 12 wiskunde konsepte.
Starting: 03-07-2025 13:00:00
Hierdie week besoek ons verskeie meubelfabrieke, gesels met mense wat meubels vervaardig spesifiek vir die behoeftes van seniors, en toets daarvan eerstehands uit.
Starting: 03-07-2025 13:30:00
Twee nuwe ryers sluit in Clarens by die span aan. Daar word verskeie interessante stories uit die omgewing gedeel, van die Anglo Boereoorlog tot 'n moderne Romeo en Juliet verhaal.
Starting: 03-07-2025 14:00:00
Ons tweede semi-finaliste gaan teen mekaar uitsing in 'n verskeidenheid vermaaklike sanguitdagings. Ons gaskunstenaar vanaand is Elvis Blue.
Starting: 03-07-2025 14:30:00
Steve en Nicolette stamp koppe oor Bronwyn. Tracy spook om 'n oppasser vir Leah te kry, en Delia probeer Conrad en Steve oorreed om Naomi vir 'n nuwe pos te oorweeg.
Starting: 03-07-2025 15:30:00
Damian neem spesifiek kennis van hoe goed Nina swem. Rose maak nog 'n steurende ontdekking. Zelda stel 'n sakegeleentheid aan Rossouw voor.
Starting: 03-07-2025 16:00:00
Zoe sukkel om die nuwe status quo te aanvaar, terwyl Angie vir Reggie in die geheim agtervolg. Rhafiek probeer hard om tot Kaashifa deur te dring.
Starting: 03-07-2025 16:30:00
Daaglikse nuushooftrekke, sporthoogtepunte en weervooruitskouing in Afrikaans.
Starting: 03-07-2025 17:00:00
Tillie probeer Christine se bod klop. Genie en Ruan beloof hulle sal probeer vriende wees. Brandon is in 'n donker plek en Patty probeer hom opbeur.
Starting: 03-07-2025 17:30:00
Dalva is die enigste getuie van 'n moontlike sluipmoord op Evandro. Graça se baba word gebore en dit gons oor hoekom Marino die een is wat vir Graça hospitaal toe gevat het.
Starting: 03-07-2025 18:00:00
Dis Kersfees en Jak kuier saam met die bekende pianis Rocco de Villiers by sy huis in Johannesburg.
Starting: 03-07-2025 19:00:00
Met Paasfees om die draai, besoek ons 'n aantal mense om te hoor watter Paasfeesgeregte hulle kultuurgroep gaan opdis.
Starting: 03-07-2025 19:30:00
Steve en Nicolette stamp koppe oor Bronwyn. Tracy spook om 'n oppasser vir Leah te kry, en Delia probeer Conrad en Steve oorreed om Naomi vir 'n nuwe pos te oorweeg.
Starting: 03-07-2025 20:00:00
Zoe sukkel om die nuwe status quo te aanvaar, terwyl Angie vir Reggie in die geheim agtervolg. Rhafiek probeer hard om tot Kaashifa deur te dring.
Starting: 03-07-2025 20:30:00
Damian neem spesifiek kennis van hoe goed Nina swem. Rose maak nog 'n steurende ontdekking. Zelda stel 'n sakegeleentheid aan Rossouw voor.
Starting: 03-07-2025 21:00:00
Genie sê vir Lilly dat sy beter verdien as Ruan. Jasmine besin haar ouma se rympie. Tillie konfronteer vir Christine. Amber dink sy het water op Everlasting gevind.
Starting: 03-07-2025 21:30:00
Joalette kuier in Lüderitz by Mary and Barry. Die kreef wat sy en Barry by Diazpunt vang, omtower Mary in 'n onvergeetlike seekos potjie.
Starting: 03-07-2025 22:00:00
André kuier op die pragtige plek, Isabis. Joachim Cranz wys hoe hy met sy passie vir sterre 'boer'. Eksklusiewe 4x4 roetes kan hier uit jou kajuit ervaar word, maar bespreking is noodsaaklik.
Starting: 03-07-2025 22:30:00
Erns bak brood en skilder saam met die kunstenaar, Niel Jonker, op Baardskeerdersbos, voor hy die fantastiese Sandberg Fynbos-reservaat besoek en gaan kuier op die sendingdorpie, Elim.
Starting: 03-07-2025 23:00:00
'n Massagraf word in die see ontdek en wanneer die liggame verwyder word, begin die reeksmoordenaar eskaleer. 'n Stukkie kougom word in die lies van 'n Ripper-slagoffer gevind.
Starting: 03-07-2025 23:30:00
Ons tweede semi-finaliste gaan teen mekaar uitsing in 'n verskeidenheid vermaaklike sanguitdagings. Ons gaskunstenaar vanaand is Elvis Blue.
Starting: 04-07-2025 00:30:00
GROOTplaas gesels met Gerrit Meyer van Estac Engineering oor hoekom kraggehalte in die landbousektor belangrik is.
Starting: 04-07-2025 03:30:00
Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosaïek gemeente. Saam met Yolandi Kok verken ons gee, wat wys wie ek vertrou.
Starting: 04-07-2025 03:50:00
Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en lekker Afrikaanse musiek is alles op die spyskaart, saam met #DieGrootOntbyt-span.
Starting: 04-07-2025 04:00:00
Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosaïek gemeente. Saam met Yolandi Kok verken ons gee, wat wys wie ek vertrou.
Starting: 04-07-2025 06:00:00
Rats, die slimkop-bontebok, en Streep, sy muishondmaat, gaan op 'n reis na die Rooikruis-uile. Langs die pad ontmoet hulle allerlei interessante karakters.
Starting: 04-07-2025 06:15:00
Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en lekker Afrikaanse musiek is alles op die spyskaart, saam met #DieGrootOntbyt-span.
Starting: 04-07-2025 06:30:00
Kenners kyk na die jongste ontwikkelinge in die rugby-wêreld. Ateljeegaste neem ook deel aan besprekings en beantwoord kykers se inbelvrae.
Starting: 04-07-2025 08:30:00
Ons tweede semi-finaliste gaan teen mekaar uitsing in 'n verskeidenheid vermaaklike sanguitdagings. Ons gaskunstenaar vanaand is Elvis Blue.
Starting: 04-07-2025 09:30:00
Met Paasfees om die draai, besoek ons 'n aantal mense om te hoor watter Paasfeesgeregte hulle kultuurgroep gaan opdis.
Starting: 04-07-2025 10:30:00
Dalva is die enigste getuie van 'n moontlike sluipmoord op Evandro. Graça se baba word gebore en dit gons oor hoekom Marino die een is wat vir Graça hospitaal toe gevat het.
Starting: 04-07-2025 11:00:00
Zoe sukkel om die nuwe status quo te aanvaar, terwyl Angie vir Reggie in die geheim agtervolg. Rhafiek probeer hard om tot Kaashifa deur te dring.
Starting: 04-07-2025 12:00:00
Tillie probeer Christine se bod klop. Genie en Ruan beloof hulle sal probeer vriende wees. Brandon is in 'n donker plek en Patty probeer hom opbeur.
Starting: 04-07-2025 12:30:00
Werner behandel graad 12 fisiese wetenskappe konsepte.
Starting: 04-07-2025 13:00:00
André kuier op die pragtige plek, Isabis. Joachim Cranz wys hoe hy met sy passie vir sterre 'boer'. Eksklusiewe 4x4 roetes kan hier uit jou kajuit ervaar word, maar bespreking is noodsaaklik.
Starting: 04-07-2025 13:30:00
Dis Kersfees en Jak kuier saam met die bekende pianis Rocco de Villiers by sy huis in Johannesburg.
Starting: 04-07-2025 14:00:00
Ouboet besluit om by 'n gimnasium aan te sluit met 'n instrukteur en al. Yollie is egter nie baie gelukkig daaroor nie.
Starting: 04-07-2025 14:30:00
Twee nuwe ryers sluit in Clarens by die span aan. Daar word verskeie interessante stories uit die omgewing gedeel, van die Anglo Boereoorlog tot 'n moderne Romeo en Juliet verhaal.
Starting: 04-07-2025 15:00:00
Delia verras Naomi met 'n werksaanbod wat sy nie kan, of wil weier nie. Bronwyn word met die harde werklikheid van 'n versorgingseenheid gekonfronteer.
Starting: 04-07-2025 15:30:00
Anzél leer rolbal speel by die ouer garde. Sy besoek ook Vergelegen, die tweede oudste wynplaas in SA en vind meer uit oor die plaas se ryk geskiedenis, historiese tuine en bekroonde wyne.
Starting: 04-07-2025 16:00:00
Kate stel vir Justin 'n ultimatum, terwyl Nazeem se grootste droom waar word. Rhafiek weet nou presies waar hy met Kaashifa staan.
Starting: 04-07-2025 16:30:00
Daaglikse nuushooftrekke, sporthoogtepunte en weervooruitskouing in Afrikaans.
Starting: 04-07-2025 17:00:00
In ons eerste episode kuier Pietman Geldenhuys en Lyntjie Jaars met die Glam Guru Hannon Bothma, sanger Pieter Smith en aanbieder Hamilton Wessels. Schalk Joubert maak musiek met kitaarspeler Frank Freeman.
Starting: 04-07-2025 17:30:00
'n Informele kletsprogram waar Toks van der Linde, Breyten Paulse en Janina Oberholzer saam met gaste na die jongste rugbygebeure kyk. Ons gaan elke week lekker braai, sing en rugby.
Starting: 04-07-2025 18:00:00
La't Wiel is terug en is propvol aksie en nuus uit die motorwêreld. Ons bestuur die nuwe elektriese BMW I7, en gee 'n voorskou van wat kom.
Starting: 04-07-2025 19:30:00
Delia verras Naomi met 'n werksaanbod wat sy nie kan, of wil weier nie. Bronwyn word met die harde werklikheid van 'n versorgingseenheid gekonfronteer.
Starting: 04-07-2025 20:00:00
Kate stel vir Justin 'n ultimatum, terwyl Nazeem se grootste droom waar word. Rhafiek weet nou presies waar hy met Kaashifa staan.
Starting: 04-07-2025 20:30:00
'n Massagraf word in die see ontdek en wanneer die liggame verwyder word, begin die reeksmoordenaar eskaleer. 'n Stukkie kougom word in die lies van 'n Ripper-slagoffer gevind.
Starting: 04-07-2025 21:30:00
Hierdie week drink Jak tee saam met die bekende Suid-Afrikaanse sjef, Bertus Basson.
Starting: 04-07-2025 22:30:00
Anzél leer rolbal speel by die ouer garde. Sy besoek ook Vergelegen, die tweede oudste wynplaas in SA en vind meer uit oor die plaas se ryk geskiedenis, historiese tuine en bekroonde wyne.
Starting: 04-07-2025 23:00:00
Ouboet besluit om by 'n gimnasium aan te sluit met 'n instrukteur en al. Yollie is egter nie baie gelukkig daaroor nie.
Starting: 04-07-2025 23:30:00
Met Paasfees om die draai, besoek ons 'n aantal mense om te hoor watter Paasfeesgeregte hulle kultuurgroep gaan opdis.
Starting: 05-07-2025 00:00:00
Ons gesels oor bendegeweld en het ook 'n oud-bendelid in die ateljee.
Starting: 05-07-2025 00:30:00
Kenners kyk na die jongste ontwikkelinge in die rugby-wêreld. Ateljeegaste neem ook deel aan besprekings en beantwoord kykers se inbelvrae.
Starting: 05-07-2025 01:30:00
Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosaïek gemeente. Saam met Yolandi Kok verken ons die ewigheidsverskil wat gee maak.
Starting: 05-07-2025 03:45:00
Dis Kersfees en Jak kuier saam met die bekende pianis Rocco de Villiers by sy huis in Johannesburg.
Starting: 05-07-2025 04:00:00
Ouboet besluit om by 'n gimnasium aan te sluit met 'n instrukteur en al. Yollie is egter nie baie gelukkig daaroor nie.
Starting: 05-07-2025 04:30:00
Hip, Hop, Flip en Flop is vier hasies wat speel-speel die Hopla-wêreld ontdek. Hulle kies 'n vorm, 'n kleur en 'n nommer, en saam met die maatjies by die huis leer hul oulike lessies.
Starting: 05-07-2025 05:00:00
Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosaïek gemeente. Saam met Yolandi Kok verken ons die ewigheidsverskil wat gee maak.
Starting: 05-07-2025 05:15:00
ontbytSAKE se ateljeegas is regter Steven Majiedt van die Grondwetlikehof en ons SAKEfokus is in die noordelike voorstede van Kaapstad.
Starting: 05-07-2025 06:30:00
Petra gaan na Helio in die gastehuis en soen hom. Luigi soek na haar en neem 'n video wat hy woedend vir Antônio en Irene wys, terwyl Petra probeer verduidelik.
Starting: 05-07-2025 08:00:00
Marino dring aan by Graça om sy aanbod te aanvaar om 'n pa te wees vir haar ongebore kind. Graça vertel almal dat Daniel die pa is, terwyl sy probeer wegsteek dat Marino die pa is.
Starting: 05-07-2025 10:00:00
Dalva is die enigste getuie van 'n moontlike sluipmoord op Evandro. Graça se baba word gebore en dit gons oor hoekom Marino die een is wat vir Graça hospitaal toe gevat het.
Starting: 05-07-2025 11:00:00
Wim is versigtig rondom hul huis se sekuriteit. Gys verwerp Rossouw se besigheidsplan. Zelda kry iets van waarde in die hande.
Starting: 05-07-2025 12:00:00
Karla se liefdeslewe word beproef. Charity en Pam betree 'n besigheidsooreekoms. Rossouw se geestesgesondheid is in flarde.
Starting: 05-07-2025 12:30:00
Die interklub-gala is in volle swang. Rose het 'n dramatiese ontmoeting met iemand uit haar verlede. Rossouw probeer sy pa se goedkeuring terug wen.
Starting: 05-07-2025 13:00:00
Damian neem spesifiek kennis van hoe goed Nina swem. Rose maak nog 'n steurende ontdekking. Zelda stel 'n sakegeleentheid aan Rossouw voor.
Starting: 05-07-2025 13:30:00
Ons gesels oor bendegeweld en het ook 'n oud-bendelid in die ateljee.
Starting: 05-07-2025 14:00:00
Ouboet besluit om by 'n gimnasium aan te sluit met 'n instrukteur en al. Yollie is egter nie baie gelukkig daaroor nie.
Starting: 05-07-2025 15:00:00
'n Informele kletsprogram waar Toks van der Linde, Breyten Paulse en Janina Oberholzer saam met gaste na die jongste rugbygebeure kyk. Ons gaan elke week lekker braai, sing en rugby.
Starting: 05-07-2025 15:30:00
Nuut ontdekte dinosourus spore word opgesoek en die avontuur-motorfietsryers sluit die reis op 'n hoogtepunt by 'n kaasfabriek net buite Clarens af.
Starting: 05-07-2025 16:30:00
Daaglikse nuushooftrekke, sporthoogtepunte en weervooruitskouing in Afrikaans.
Starting: 05-07-2025 17:00:00
Ons tweede semi-finaliste gaan teen mekaar uitsing in 'n verskeidenheid vermaaklike sanguitdagings. Ons gaskunstenaar vanaand is Elvis Blue.
Starting: 05-07-2025 17:30:00
'n Massagraf word in die see ontdek en wanneer die liggame verwyder word, begin die reeksmoordenaar eskaleer. 'n Stukkie kougom word in die lies van 'n Ripper-slagoffer gevind.
Starting: 05-07-2025 18:30:00
S1/E5'. Ons busketeers is lus vir 'n avontuur en vat die dag af om die pragtige stad Brugge ten volle te ervaar. Van meer oor die kultuur leer en roomys proe - elke oomblik word geniet.
Starting: 05-07-2025 19:30:00
In ons eerste episode kuier Pietman Geldenhuys en Lyntjie Jaars met die Glam Guru Hannon Bothma, sanger Pieter Smith en aanbieder Hamilton Wessels. Schalk Joubert maak musiek met kitaarspeler Frank Freeman.
Starting: 05-07-2025 20:00:00
Ouboet besluit om by 'n gimnasium aan te sluit met 'n instrukteur en al. Yollie is egter nie baie gelukkig daaroor nie.
Starting: 05-07-2025 20:30:00
Dis Kersfees en Jak kuier saam met die bekende pianis Rocco de Villiers by sy huis in Johannesburg.
Starting: 05-07-2025 21:00:00
ontbytSAKE se ateljeegas is regter Steven Majiedt van die Grondwetlikehof en ons SAKEfokus is in die noordelike voorstede van Kaapstad.
Starting: 06-07-2025 04:00:00
Lojale EGOLI-aanhangers wat vir jare die lief en leed van Johannesburg se sepie-families gevolg het, en 'n hele geslag nuwe kykers, kan daagliks hierdie treffer-sepie geniet.
Starting: 06-07-2025 05:30:00
Lojale EGOLI-aanhangers wat vir jare die lief en leed van Johannesburg se sepie-families gevolg het, en 'n hele geslag nuwe kykers, kan daagliks hierdie treffer-sepie geniet.
Starting: 06-07-2025 06:00:00
Lojale EGOLI-aanhangers wat vir jare die lief en leed van Johannesburg se sepie-families gevolg het, en 'n hele geslag nuwe kykers, kan daagliks hierdie treffer-sepie geniet.
Starting: 06-07-2025 06:30:00
Lojale EGOLI-aanhangers wat vir jare die lief en leed van Johannesburg se sepie-families gevolg het, en 'n hele geslag nuwe kykers, kan daagliks hierdie treffer-sepie geniet.
Starting: 06-07-2025 07:00:00
Lojale EGOLI-aanhangers wat vir jare die lief en leed van Johannesburg se sepie-families gevolg het, en 'n hele geslag nuwe kykers, kan daagliks hierdie treffer-sepie geniet.
Starting: 06-07-2025 07:30:00
Verskeie sprekers vanuit Mosaïek gemeente in Johannesburg rus jou toe vir jou lewensreis.
Starting: 06-07-2025 08:00:00
'n Beseerde Naomi word by Ongevalle opgeneem. Ciska vertel vir 'n geskokte Karen van haar planne vir die aand, en Steve probeer desperaat 'n plan beraam om vir Bronwyn te sorg.
Starting: 06-07-2025 08:30:00
Vicky is ongemaklik wanneer Bronwyn in die omtrek is. Elise vat vir Uys vas, en Bronwyn hoor van Steve se verhouding.
Starting: 06-07-2025 09:00:00
Steve oorweeg 'n besluit waarmee Nicolette haar heimlik nie kan vereenselwig nie. 'n Liefde wat gelyk het of dit gaan blom, word in die kiem gesmoor.
Starting: 06-07-2025 09:30:00
Steve en Nicolette stamp koppe oor Bronwyn. Tracy spook om 'n oppasser vir Leah te kry, en Delia probeer Conrad en Steve oorreed om Naomi vir 'n nuwe pos te oorweeg.
Starting: 06-07-2025 10:00:00
Delia verras Naomi met 'n werksaanbod wat sy nie kan, of wil weier nie. Bronwyn word met die harde werklikheid van 'n versorgingseenheid gekonfronteer.
Starting: 06-07-2025 10:30:00
Rhafiek en Kaashifa maak hulle verwagtinge van 'n nuwe normaal duidelik aan hulle naastes. Reggie is angstig om te leer swem, terwyl Bridgette vir Nazeem lig werp op 'n belangrike onderwerp.
Starting: 06-07-2025 11:00:00
Rhafiek gaan uit sy pad om sy afstand van Kaashifa te hou, terwyl Justin vir Frankie manipuleer om die LP wat hy wou koop te kry. Bridgette stel vir Zoe 'n ultimatum.
Starting: 06-07-2025 11:30:00
Rhafiek maak 'n bekentenis teenoor Mymoena, terwyl Wade probeer om sin in Zoe se kop te praat. Frankie verras Justin met 'n spesiale geskenk, maar dan doen hy iets onvergeeflik.
Starting: 06-07-2025 12:00:00
Zoe sukkel om die nuwe status quo te aanvaar, terwyl Angie vir Reggie in die geheim agtervolg. Rhafiek probeer hard om tot Kaashifa deur te dring.
Starting: 06-07-2025 12:30:00
Kate stel vir Justin 'n ultimatum, terwyl Nazeem se grootste droom waar word. Rhafiek weet nou presies waar hy met Kaashifa staan.
Starting: 06-07-2025 13:00:00
JP staan op die punt om moed op te gee, maar Amber hou aan veg om water vir Everlasting te vind. Ruan is raadop met Genie wat hom ondermyn. Brandon neem 'n groot stap in sy rouproses.
Starting: 06-07-2025 13:30:00
Almal is bekommerd oor Amber se verstuite enkel. Ruan en Genie se verhouding raak meer vyandig. Patty en Brandon beweeg nader aan mekaar. Tillie maak 'n groot onthulling.
Starting: 06-07-2025 14:00:00
Genie sê vir Lilly dat sy beter verdien as Ruan. Jasmine besin haar ouma se rympie. Tillie konfronteer vir Christine. Amber dink sy het water op Everlasting gevind.
Starting: 06-07-2025 14:30:00
In ons eerste episode kuier Pietman Geldenhuys en Lyntjie Jaars met die Glam Guru Hannon Bothma, sanger Pieter Smith en aanbieder Hamilton Wessels. Schalk Joubert maak musiek met kitaarspeler Frank Freeman.
Starting: 06-07-2025 15:30:00
Ada keer terug na haar tuisdorp en alma mater, Pronk Primêr, maar nie almal is ewe gelukkig om haar weer te sien nie. Mnr Welgehawe sukkel om dissipline te handhaaf en hormone te beheer.
Starting: 06-07-2025 16:00:00
Daaglikse nuushooftrekke, sporthoogtepunte en weervooruitskouing in Afrikaans.
Starting: 06-07-2025 16:30:00
Ons bekyk troeteldiere en hulle dinge, van mishandeling tot oorvertroeteling.
Starting: 06-07-2025 17:00:00
'n Groep ruimtewesens is vasgevang in die brein van 'n tienerseun.
Starting: 06-07-2025 18:00:00
Met Paasfees om die draai, besoek ons 'n aantal mense om te hoor watter Paasfeesgeregte hulle kultuurgroep gaan opdis.
Starting: 06-07-2025 19:30:00
'n Massagraf word in die see ontdek en wanneer die liggame verwyder word, begin die reeksmoordenaar eskaleer. 'n Stukkie kougom word in die lies van 'n Ripper-slagoffer gevind.
Starting: 06-07-2025 20:00:00
Ons tweede semi-finaliste gaan teen mekaar uitsing in 'n verskeidenheid vermaaklike sanguitdagings. Ons gaskunstenaar vanaand is Elvis Blue.
Starting: 06-07-2025 21:00:00
Met Paasfees om die draai, besoek ons 'n aantal mense om te hoor watter Paasfeesgeregte hulle kultuurgroep gaan opdis.
Starting: 06-07-2025 22:00:00
Anzél leer rolbal speel by die ouer garde. Sy besoek ook Vergelegen, die tweede oudste wynplaas in SA en vind meer uit oor die plaas se ryk geskiedenis, historiese tuine en bekroonde wyne.
Starting: 06-07-2025 22:30:00
In ons eerste episode kuier Pietman Geldenhuys en Lyntjie Jaars met die Glam Guru Hannon Bothma, sanger Pieter Smith en aanbieder Hamilton Wessels. Schalk Joubert maak musiek met kitaarspeler Frank Freeman.
Starting: 06-07-2025 23:00:00
Nuut ontdekte dinosourus spore word opgesoek en die avontuur-motorfietsryers sluit die reis op 'n hoogtepunt by 'n kaasfabriek net buite Clarens af.
Starting: 06-07-2025 23:30:00
Ons bekyk troeteldiere en hulle dinge, van mishandeling tot oorvertroeteling.
Starting: 07-07-2025 00:00:00
Maak jouself vroeg-vroeg voor die kassie tuis, vir die jongste landbounuus, landboumarkte asook interessante tegniese gesprekke.
Starting: 07-07-2025 03:30:00
Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosaïek gemeente. Saam met Johan Geyser verken ons met wie se woorde jy leef.
Starting: 07-07-2025 03:50:00
Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en lekker Afrikaanse musiek is alles op die spyskaart, saam met #DieGrootOntbyt-span.
Starting: 07-07-2025 04:00:00
Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosaïek gemeente. Saam met Johan Geyser verken ons met wie se woorde jy leef.
Starting: 07-07-2025 06:00:00
Rats, die slimkop-bontebok, en Streep, sy muishondmaat, gaan op 'n reis na die Rooikruis-uile. Langs die pad ontmoet hulle allerlei interessante karakters.
Starting: 07-07-2025 06:15:00
Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en lekker Afrikaanse musiek is alles op die spyskaart, saam met #DieGrootOntbyt-span.
Starting: 07-07-2025 06:30:00
Ons bekyk troeteldiere en hulle dinge, van mishandeling tot oorvertroeteling.
Starting: 07-07-2025 08:30:00
Ada keer terug na haar tuisdorp en alma mater, Pronk Primêr, maar nie almal is ewe gelukkig om haar weer te sien nie. Mnr Welgehawe sukkel om dissipline te handhaaf en hormone te beheer.
Starting: 07-07-2025 09:30:00
In ons eerste episode kuier Pietman Geldenhuys en Lyntjie Jaars met die Glam Guru Hannon Bothma, sanger Pieter Smith en aanbieder Hamilton Wessels. Schalk Joubert maak musiek met kitaarspeler Frank Freeman.
Starting: 07-07-2025 10:00:00
Anzél leer rolbal speel by die ouer garde. Sy besoek ook Vergelegen, die tweede oudste wynplaas in SA en vind meer uit oor die plaas se ryk geskiedenis, historiese tuine en bekroonde wyne.
Starting: 07-07-2025 10:30:00
Ons tweede semi-finaliste gaan teen mekaar uitsing in 'n verskeidenheid vermaaklike sanguitdagings. Ons gaskunstenaar vanaand is Elvis Blue.
Starting: 07-07-2025 11:00:00
Kate stel vir Justin 'n ultimatum, terwyl Nazeem se grootste droom waar word. Rhafiek weet nou presies waar hy met Kaashifa staan.
Starting: 07-07-2025 12:00:00
Nuut ontdekte dinosourus spore word opgesoek en die avontuur-motorfietsryers sluit die reis op 'n hoogtepunt by 'n kaasfabriek net buite Clarens af.
Starting: 07-07-2025 12:30:00
Martin behandel belangrike graad 8 en 9 wiskunde konsepte.
Starting: 07-07-2025 13:00:00
S1/E5'. Ons busketeers is lus vir 'n avontuur en vat die dag af om die pragtige stad Brugge ten volle te ervaar. Van meer oor die kultuur leer en roomys proe - elke oomblik word geniet.
Starting: 07-07-2025 13:30:00
Met Paasfees om die draai, besoek ons 'n aantal mense om te hoor watter Paasfeesgeregte hulle kultuurgroep gaan opdis.
Starting: 07-07-2025 14:00:00
Dis Kersfees en Jak kuier saam met die bekende pianis Rocco de Villiers by sy huis in Johannesburg.
Starting: 07-07-2025 14:30:00
La't Wiel is terug en is propvol aksie en nuus uit die motorwêreld. Ons bestuur die nuwe elektriese BMW I7, en gee 'n voorskou van wat kom.
Starting: 07-07-2025 15:00:00
Naomi sien uit na haar eerste dag in 'n nuwe pos. Tertius probeer Tracy troos na hulle Leah by die speelskool aflaai, en Bronwyn smeek Nicolette om haar te help.
Starting: 07-07-2025 15:30:00
Rose en Wim betrek die polisie na die aanvalle op hulle. Rossouw neem 'n groot stap wat Gys ontstel. Karla is toenemend onseker oor Arno.
Starting: 07-07-2025 16:00:00
Justin wil alleentyd vir hom en Frankie skep, maar Kate bederf alles. Kaashifa en Bianca stamp koppe oor Oos Wes. Bridgette probeer vrede maak met Zoe, maar gaan dit hou.
Starting: 07-07-2025 16:30:00
Daaglikse nuushooftrekke, sporthoogtepunte en weervooruitskouing in Afrikaans.
Starting: 07-07-2025 17:00:00
Jasmine voel diep in haar hart dat sy Amber moet eer, saam met ou man Klaasen. Brandon kry romantiese raad. Patty pak by Ruan af oor Brandon.
Starting: 07-07-2025 17:30:00
Ademir en Flor belowe trou aan mekaar, gevolg deur 'n groot makietie. Agatha en Antônio deel 'n teer oomblik, wat lelik onderbreek word deur Irene. Dalva ontwaak uit haar koma.
Starting: 07-07-2025 18:00:00
Kenners kyk na die jongste ontwikkelinge in die rugby-wêreld. Ateljeegaste neem ook deel aan besprekings en beantwoord kykers se inbelvrae.
Starting: 07-07-2025 19:00:00
Naomi sien uit na haar eerste dag in 'n nuwe pos. Tertius probeer Tracy troos na hulle Leah by die speelskool aflaai, en Bronwyn smeek Nicolette om haar te help.
Starting: 07-07-2025 20:00:00
Justin wil alleentyd vir hom en Frankie skep, maar Kate bederf alles. Kaashifa en Bianca stamp koppe oor Oos Wes. Bridgette probeer vrede maak met Zoe, maar gaan dit hou.
Starting: 07-07-2025 20:30:00
Rose en Wim betrek die polisie na die aanvalle op hulle. Rossouw neem 'n groot stap wat Gys ontstel. Karla is toenemend onseker oor Arno.
Starting: 07-07-2025 21:00:00
Tillie probeer Christine se bod klop. Genie en Ruan beloof hulle sal probeer vriende wees. Brandon is in 'n donker plek en Patty probeer hom opbeur.
Starting: 07-07-2025 21:30:00
La't Wiel is terug en is propvol aksie en nuus uit die motorwêreld. Ons bestuur die nuwe elektriese BMW I7, en gee 'n voorskou van wat kom.
Starting: 07-07-2025 22:00:00
S1/E5'. Ons busketeers is lus vir 'n avontuur en vat die dag af om die pragtige stad Brugge ten volle te ervaar. Van meer oor die kultuur leer en roomys proe - elke oomblik word geniet.
Starting: 07-07-2025 22:30:00
Ons tweede semi-finaliste gaan teen mekaar uitsing in 'n verskeidenheid vermaaklike sanguitdagings. Ons gaskunstenaar vanaand is Elvis Blue.
Starting: 07-07-2025 23:00:00
'n Massagraf word in die see ontdek en wanneer die liggame verwyder word, begin die reeksmoordenaar eskaleer. 'n Stukkie kougom word in die lies van 'n Ripper-slagoffer gevind.
Starting: 08-07-2025 00:00:00
Ons bekyk troeteldiere en hulle dinge, van mishandeling tot oorvertroeteling.
Starting: 08-07-2025 01:00:00
Christa het haar gesin groot gemaak in die huis waar sy tans woon. Met al die kinders uit die huis voel sy dit is tyd om kleiner te gaan.
Starting: 08-07-2025 02:00:00
Maak jouself vroeg-vroeg voor die kassie tuis, vir die jongste landbounuus, landboumarkte asook interessante tegniese gesprekke.
Starting: 08-07-2025 03:30:00
Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosaïek gemeente. Saam met Johan Geyser verken ons liefdeswoorde.
Starting: 08-07-2025 03:50:00
Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en lekker Afrikaanse musiek is alles op die spyskaart, saam met #DieGrootOntbyt-span.
Starting: 08-07-2025 04:00:00
Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosaïek gemeente. Saam met Johan Geyser verken ons liefdeswoorde.
Starting: 08-07-2025 06:00:00
Rats, die slimkop-bontebok, en Streep, sy muishondmaat, gaan op 'n reis na die Rooikruis-uile. Langs die pad ontmoet hulle allerlei interessante karakters.
Starting: 08-07-2025 06:15:00
Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en lekker Afrikaanse musiek is alles op die spyskaart, saam met #DieGrootOntbyt-span.
Starting: 08-07-2025 06:30:00
Nuut ontdekte dinosourus spore word opgesoek en die avontuur-motorfietsryers sluit die reis op 'n hoogtepunt by 'n kaasfabriek net buite Clarens af.
Starting: 08-07-2025 08:30:00
Christa het haar gesin groot gemaak in die huis waar sy tans woon. Met al die kinders uit die huis voel sy dit is tyd om kleiner te gaan.
Starting: 08-07-2025 09:00:00
ontbytSAKE se ateljeegas is regter Steven Majiedt van die Grondwetlikehof en ons SAKEfokus is in die noordelike voorstede van Kaapstad.
Starting: 08-07-2025 09:30:00
Ademir en Flor belowe trou aan mekaar, gevolg deur 'n groot makietie. Agatha en Antônio deel 'n teer oomblik, wat lelik onderbreek word deur Irene. Dalva ontwaak uit haar koma.
Starting: 08-07-2025 11:00:00
Justin wil alleentyd vir hom en Frankie skep, maar Kate bederf alles. Kaashifa en Bianca stamp koppe oor Oos Wes. Bridgette probeer vrede maak met Zoe, maar gaan dit hou.
Starting: 08-07-2025 12:00:00
Jasmine voel diep in haar hart dat sy Amber moet eer, saam met ou man Klaasen. Brandon kry romantiese raad. Patty pak by Ruan af oor Brandon.
Starting: 08-07-2025 12:30:00
In wiskunde behandel Martin graad 10 wiskunde konsepte. Werner kyk, tydens die FW deel van die les, na die fisiese wetenskappe konsepte wat in graad 10 bemeester moet word.
Starting: 08-07-2025 13:00:00
Kenners kyk na die jongste ontwikkelinge in die rugby-wêreld. Ateljeegaste neem ook deel aan besprekings en beantwoord kykers se inbelvrae.
Starting: 08-07-2025 13:30:00
Met Paasfees om die draai, besoek ons 'n aantal mense om te hoor watter Paasfeesgeregte hulle kultuurgroep gaan opdis.
Starting: 08-07-2025 14:30:00
Anzél leer rolbal speel by die ouer garde. Sy besoek ook Vergelegen, die tweede oudste wynplaas in SA en vind meer uit oor die plaas se ryk geskiedenis, historiese tuine en bekroonde wyne.
Starting: 08-07-2025 15:00:00
Bronwyn probeer om Steve gerus te stel, en Tracy voel sy laat Leah in die steek. Naomi probeer met 'n noodgeval help.
Starting: 08-07-2025 15:30:00
Gys is geïrriteerd oor Zelda en Rossouw se vennootskap. Sanet vind uit wie die e-pos oor Ben gestuur het. Karla het 'n moeilike besluit om te maak.
Starting: 08-07-2025 16:00:00
Frankie kry koue voete oor 'n verhouding met Justin, terwyl daar interessante verwikkelinge in Rhafiek se lewe is. Reggie begin soek na sy biologiese pa.
Starting: 08-07-2025 16:30:00
Daaglikse nuushooftrekke, sporthoogtepunte en weervooruitskouing in Afrikaans.
Starting: 08-07-2025 17:00:00
Die planne vir die nuwe boorgat is goed op dreef op Everlasting. Ruan en Genie vat mekaar aan met verrassende gevolge. Brandon en Patty betree nuwe terrein.
Starting: 08-07-2025 17:30:00
Dalva bieg dat Jonatas die een was wat haar man betaal het om Daniel se kar te saboteer. Die strop trek al nouer om Agatha, maar sy wriemel haar telkens daaruit.
Starting: 08-07-2025 18:00:00
Renaldo, Cathleen en Andrea is ons sangers wat teen mekaar uitsing in 'n verskeidenheid vermaaklike sanguitdagings. Ons gaskunstenaar vanaand is Nur Abrahams.
Starting: 08-07-2025 19:00:00
Bronwyn probeer om Steve gerus te stel, en Tracy voel sy laat Leah in die steek. Naomi probeer met 'n noodgeval help.
Starting: 08-07-2025 20:00:00
Frankie kry koue voete oor 'n verhouding met Justin, terwyl daar interessante verwikkelinge in Rhafiek se lewe is. Reggie begin soek na sy biologiese pa.
Starting: 08-07-2025 20:30:00
Gys is geïrriteerd oor Zelda en Rossouw se vennootskap. Sanet vind uit wie die e-pos oor Ben gestuur het. Karla het 'n moeilike besluit om te maak.
Starting: 08-07-2025 21:00:00
Jasmine voel diep in haar hart dat sy Amber moet eer, saam met ou man Klaasen. Brandon kry romantiese raad. Patty pak by Ruan af oor Brandon.
Starting: 08-07-2025 21:30:00
'n Massagraf word in die see ontdek en wanneer die liggame verwyder word, begin die reeksmoordenaar eskaleer. 'n Stukkie kougom word in die lies van 'n Ripper-slagoffer gevind.
Starting: 08-07-2025 22:00:00
La't Wiel is terug en is propvol aksie en nuus uit die motorwêreld. Ons bestuur die nuwe elektriese BMW I7, en gee 'n voorskou van wat kom.
Starting: 08-07-2025 23:00:00
S1/E5'. Ons busketeers is lus vir 'n avontuur en vat die dag af om die pragtige stad Brugge ten volle te ervaar. Van meer oor die kultuur leer en roomys proe - elke oomblik word geniet.
Starting: 08-07-2025 23:30:00
Ada keer terug na haar tuisdorp en alma mater, Pronk Primêr, maar nie almal is ewe gelukkig om haar weer te sien nie. Mnr Welgehawe sukkel om dissipline te handhaaf en hormone te beheer.
Starting: 09-07-2025 00:00:00
In ons eerste episode kuier Pietman Geldenhuys en Lyntjie Jaars met die Glam Guru Hannon Bothma, sanger Pieter Smith en aanbieder Hamilton Wessels. Schalk Joubert maak musiek met kitaarspeler Frank Freeman.
Starting: 09-07-2025 00:30:00
Kenners kyk na die jongste ontwikkelinge in die rugby-wêreld. Ateljeegaste neem ook deel aan besprekings en beantwoord kykers se inbelvrae.
Starting: 09-07-2025 01:00:00
GROOTplaas gesels met Fanie Ferreira, van die MPO, oor die nuus dat voerkrale en abattoirs ook nou teen bek- en klouseer mag inent.
Starting: 09-07-2025 03:30:00
Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosaïek gemeente. Saam met Johan Geyser verken ons 'n lewende woord.
Starting: 09-07-2025 03:50:00
Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en lekker Afrikaanse musiek is alles op die spyskaart, saam met #DieGrootOntbyt-span.
Starting: 09-07-2025 04:00:00
Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosaïek gemeente. Saam met Johan Geyser verken ons 'n lewende woord.
Starting: 09-07-2025 06:00:00
Rats, die slimkop-bontebok, en Streep, sy muishondmaat, gaan op 'n reis na die Rooikruis-uile. Langs die pad ontmoet hulle allerlei interessante karakters.
Starting: 09-07-2025 06:15:00
Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en lekker Afrikaanse musiek is alles op die spyskaart, saam met #DieGrootOntbyt-span.
Starting: 09-07-2025 06:30:00
Renaldo, Cathleen en Andrea is ons sangers wat teen mekaar uitsing in 'n verskeidenheid vermaaklike sanguitdagings. Ons gaskunstenaar vanaand is Nur Abrahams.
Starting: 09-07-2025 08:30:00
Ada keer terug na haar tuisdorp en alma mater, Pronk Primêr, maar nie almal is ewe gelukkig om haar weer te sien nie. Mnr Welgehawe sukkel om dissipline te handhaaf en hormone te beheer.
Starting: 09-07-2025 09:30:00
Kenners kyk na die jongste ontwikkelinge in die rugby-wêreld. Ateljeegaste neem ook deel aan besprekings en beantwoord kykers se inbelvrae.
Starting: 09-07-2025 10:00:00
Dalva bieg dat Jonatas die een was wat haar man betaal het om Daniel se kar te saboteer. Die strop trek al nouer om Agatha, maar sy wriemel haar telkens daaruit.
Starting: 09-07-2025 11:00:00
Frankie kry koue voete oor 'n verhouding met Justin, terwyl daar interessante verwikkelinge in Rhafiek se lewe is. Reggie begin soek na sy biologiese pa.
Starting: 09-07-2025 12:00:00
Die planne vir die nuwe boorgat is goed op dreef op Everlasting. Ruan en Genie vat mekaar aan met verrassende gevolge. Brandon en Patty betree nuwe terrein.
Starting: 09-07-2025 12:30:00
In wiskunde behandel Martin graad 11 wiskunde konsepte. Werner kyk, tydens die FW deel van die les, na die fisiese wetenskappe konsepte wat in graad 11 bemeester moet word.
Starting: 09-07-2025 13:00:00
Renaldo, Cathleen en Andrea is ons sangers wat teen mekaar uitsing in 'n verskeidenheid vermaaklike sanguitdagings. Ons gaskunstenaar vanaand is Nur Abrahams.
Starting: 09-07-2025 13:30:00
La't Wiel is terug en is propvol aksie en nuus uit die motorwêreld. Ons bestuur die nuwe elektriese BMW I7, en gee 'n voorskou van wat kom.
Starting: 09-07-2025 14:30:00
S1/E5'. Ons busketeers is lus vir 'n avontuur en vat die dag af om die pragtige stad Brugge ten volle te ervaar. Van meer oor die kultuur leer en roomys proe - elke oomblik word geniet.
Starting: 09-07-2025 15:00:00
Tracy se emosies ry wipplank oor Leah se uitslag. Thalia is gretig om uit te vind wat Conrad van Ella dink, en Steve besef hy moet Nicolette om verskoning vra.
Starting: 09-07-2025 15:30:00
Anja se kommer oor Rossouw groei namate hy erkenning by Zelda vind. Die De Wets se sluipjagter teister hulle nogsteeds.
Starting: 09-07-2025 16:00:00
Reggie se soeke na sy biologiese pa neem 'n onverwagse wending. Frankie en Justin kry 'n onaangename verrassing. Mymoena ondervra Rhafiek oor sy geheimsinnige date. Kaashifa raak vriende met Elmie.
Starting: 09-07-2025 16:30:00
Daaglikse nuushooftrekke, sporthoogtepunte en weervooruitskouing in Afrikaans.
Starting: 09-07-2025 17:00:00
Patty en Brandon moet praat. Lily het haar hande vol met die mans in haar lewe en sal die Louws betyds die kougoed kan oes.
Starting: 09-07-2025 17:30:00
Vinicius stel 'n vennootskap voor vir Aline, maar sy het haar bedenkinge. Jonatas vergewe vir Agatha.
Starting: 09-07-2025 18:00:00
'n Tweede liggaam met tekens van vergiftiging word in 'n asblik gevind. Nadat Byl versuim om betalings te magtig, ontvang Juan 'n onweerstaanbare aanbod. Jo vermoed William steek iets weg.
Starting: 09-07-2025 19:00:00
Tracy se emosies ry wipplank oor Leah se uitslag. Thalia is gretig om uit te vind wat Conrad van Ella dink, en Steve besef hy moet Nicolette om verskoning vra.
Starting: 09-07-2025 20:00:00
Reggie se soeke na sy biologiese pa neem 'n onverwagse wending. Frankie en Justin kry 'n onaangename verrassing. Mymoena ondervra Rhafiek oor sy geheimsinnige date. Kaashifa raak vriende met Elmie.
Starting: 09-07-2025 20:30:00
Anja se kommer oor Rossouw groei namate hy erkenning by Zelda vind. Die De Wets se sluipjagter teister hulle nogsteeds.
Starting: 09-07-2025 21:00:00
Die planne vir die nuwe boorgat is goed op dreef op Everlasting. Ruan en Genie vat mekaar aan met verrassende gevolge. Brandon en Patty betree nuwe terrein.
Starting: 09-07-2025 21:30:00