اليوم TREXIPTV
Die kole is warm en ons gesels kampkos met Dawid Botha, beter bekend as LekkerWeskus. Ons stel 'n kombuis weg van die huis op en sluit die dag af langs die kampvuur
Starting: 27-04-2026 05:30:00
Ons reis die land vol om innoverende landbou-entrepreneurs te ontmoet wat woeker op 'n klein stukkie grond
Starting: 27-04-2026 06:00:00
Die Oranjezicht City Farm Market is wel sy ontstaan te danke aan 'n traumatiese voorval, maar dit het sedert die stigting daarvan net positiwiteit en 'n gevoel van gemeenskap gebring
Starting: 27-04-2026 06:30:00
Ons kyk na die lewe van die geliefde musikant Lucas Maree, wat in 2011 oorlede is
Starting: 27-04-2026 07:00:00
Dié ontbytprogram sal seker maak Suid-Afrikaners begin hulle dag met al die inligting wat hulle kort. Ons dek alles van gebeure wat saakmaak en finansies tot leefstylkwessies en vermaak
Starting: 27-04-2026 08:00:00
Maurice Paige is bekend aan kykers van Isidingo en Suidooster. Hy bring sy boesemvriend, die sanger Von D saam om Nick se Sterkbektoets met sy vyf speserye aan te durf
Starting: 27-04-2026 09:00:00
Die pa-dogter-duo Yusuf en Thameenah Daniels kook elke week saam heerlike, tradisionele Kaaps-Maleise en Indiese geregte met 'n moderne kinkel
Starting: 27-04-2026 09:30:00
Francois Rossouw van Mooigezicht-landgoed, 'n tafeldruifprodusent in die Hexriviervallei, is 2025 se Nasionale Jongboer van die Jaar
Starting: 27-04-2026 10:00:00
Ons vat die pad Weskus toe! Van Bloubergstrand, Yzerfontein en Grotto Bay tot by Dasseneiland. Ons smul aan seekos, kry 'n pizza naby die see, en proe heerlike wyn. Son, see, lekker kos en egte Weskus-vibes
Starting: 27-04-2026 11:00:00
Dr. Maureen Allem van Skin Renewal gee raad vir rosacea. Die aktrise Marijke Coetser vertel waarom slaap so belangrik is vir selfsorg en skoonheid, terwyl Efraine wys wat jy met grimering kan doen as jy rosacea het
Starting: 27-04-2026 11:30:00
Dié ontbytprogram sal seker maak Suid-Afrikaners begin hulle dag met al die inligting wat hulle kort. Ons dek alles van gebeure wat saakmaak en finansies tot leefstylkwessies en vermaak
Starting: 27-04-2026 12:00:00
Die Oranjezicht City Farm Market is wel sy ontstaan te danke aan 'n traumatiese voorval, maar dit het sedert die stigting daarvan net positiwiteit en 'n gevoel van gemeenskap gebring
Starting: 27-04-2026 13:00:00
model, die betekenis van dienende leierskap en hoe hy ook as avontuurlustige sportman voortdurend grense verskuif
Starting: 27-04-2026 13:30:00
Die kole gloei in Bellville en die Paarl! Juan en Elizabeth braai lamtjops en hoendersosaties. Casily en Bonita bedien varktjops en hoender, en Jayleev en Lance gooi lamtjops en gemarineerde hoender op die kole
Starting: 27-04-2026 14:00:00
In hierdie vasvraprogram probeer deelnemers om soveel geld as moontlik te wen in drie rondtes. Dit kombineer algemene kennis, strategie en risikoneming vir opwindende vermaak
Starting: 27-04-2026 15:00:00
Die pa-dogter-duo Yusuf en Thameenah Daniels kook elke week saam heerlike, tradisionele Kaaps-Maleise en Indiese geregte met 'n moderne kinkel
Starting: 27-04-2026 15:30:00
Ons gesels met Gerhard van der Burgh, 'n ekonoom by die Buro van Voedsel- en Landboubeleid, oor die volhoubaarheid van beesboerdery. Hy het belange by die familieboerdery, Kannebos, naby Winburg in die Vrystaat
Starting: 27-04-2026 16:00:00
Ons verken Robertson! Van bekroonde wynkelders tot rustige rivier-ervarings, bergroetes en unieke blyplekke - kom ontdek die hart van die vallei, waar vriendelike mense en lekker wyn 'n onvergeetlike wegbreek skep!
Starting: 27-04-2026 17:00:00
Cindy vertel waarom jy die foute in jou voorkoms moet aanvaar en verduidelik hoe 'skin cycling' werk. Efraine wys hoe om onderlaag en verbloemer te gebruik en dr. Maureen Allem van Skin Renewal gee raad vir aknee
Starting: 27-04-2026 17:30:00
In September 2019 word vier mense, waaronder drie kinders, in 'n wendyhuis in Elsiesrivier doodgeskiet
Starting: 27-04-2026 18:00:00
Adele kom sien dr. Ansua oor 'n lipoom op haar bors - of so dink sy. 'n Sonar dui egter op iets anders. Elressa maak 'n afspraak oor 'n ingroeihaar op 'n ongemaklike plek
Starting: 27-04-2026 19:00:00
Bertus Basson, bekroonde sjef en restaurateur, gesels hierdie week oor 'n koppie koffie met Theo oor die kern van ware gasvryheid, die suksesresep agter sy reeks gewilde restaurante en die geheim vir 'n perfekte pizza
Starting: 27-04-2026 19:30:00
Die top-3-wynmakers is aangekondig en ons maak 'n draai by hul elkeen se kelders om die persoonlikhede agter die uitsonderlike wyne beter te leer ken en ons voor te berei vir 'n spannende finaal volgende week
Starting: 27-04-2026 20:00:00
In dié finansiële geselsprogram help Thys van Zyl gewone beleggers om markte beter te verstaan, foute te vermy, en slim beleggingsbesluite te neem te danke aan slim kennerraad
Starting: 27-04-2026 20:30:00
In hierdie vasvraprogram probeer deelnemers om soveel geld as moontlik te wen in drie rondtes. Dit kombineer algemene kennis, strategie en risikoneming vir opwindende vermaak
Starting: 27-04-2026 21:00:00
Die pa-dogter-duo Yusuf en Thameenah Daniels kook elke week saam heerlike, tradisionele Kaaps-Maleise en Indiese geregte met 'n moderne kinkel
Starting: 27-04-2026 21:30:00
Ons gesels met Gerhard van der Burgh, 'n ekonoom by die Buro van Voedsel- en Landboubeleid, oor die volhoubaarheid van beesboerdery. Hy het belange by die familieboerdery, Kannebos, naby Winburg in die Vrystaat
Starting: 27-04-2026 22:00:00
Ons verken Robertson! Van bekroonde wynkelders tot rustige rivier-ervarings, bergroetes en unieke blyplekke - kom ontdek die hart van die vallei, waar vriendelike mense en lekker wyn 'n onvergeetlike wegbreek skep!
Starting: 27-04-2026 23:00:00
Cindy vertel waarom jy die foute in jou voorkoms moet aanvaar en verduidelik hoe 'skin cycling' werk. Efraine wys hoe om onderlaag en verbloemer te gebruik en dr. Maureen Allem van Skin Renewal gee raad vir aknee
Starting: 27-04-2026 23:30:00
In September 2019 word vier mense, waaronder drie kinders, in 'n wendyhuis in Elsiesrivier doodgeskiet
Starting: 28-04-2026 00:00:00
Adele kom sien dr. Ansua oor 'n lipoom op haar bors - of so dink sy. 'n Sonar dui egter op iets anders. Elressa maak 'n afspraak oor 'n ingroeihaar op 'n ongemaklike plek
Starting: 28-04-2026 01:00:00
Bertus Basson, bekroonde sjef en restaurateur, gesels hierdie week oor 'n koppie koffie met Theo oor die kern van ware gasvryheid, die suksesresep agter sy reeks gewilde restaurante en die geheim vir 'n perfekte pizza
Starting: 28-04-2026 01:30:00
Die top-3-wynmakers is aangekondig en ons maak 'n draai by hul elkeen se kelders om die persoonlikhede agter die uitsonderlike wyne beter te leer ken en ons voor te berei vir 'n spannende finaal volgende week
Starting: 28-04-2026 02:00:00
In dié finansiële geselsprogram help Thys van Zyl gewone beleggers om markte beter te verstaan, foute te vermy, en slim beleggingsbesluite te neem te danke aan slim kennerraad
Starting: 28-04-2026 02:30:00
In hierdie vasvraprogram probeer deelnemers om soveel geld as moontlik te wen in drie rondtes. Dit kombineer algemene kennis, strategie en risikoneming vir opwindende vermaak
Starting: 28-04-2026 03:00:00
Die pa-dogter-duo Yusuf en Thameenah Daniels kook elke week saam heerlike, tradisionele Kaaps-Maleise en Indiese geregte met 'n moderne kinkel
Starting: 28-04-2026 03:30:00
Dié ontbytprogram sal seker maak Suid-Afrikaners begin hulle dag met al die inligting wat hulle kort. Ons dek alles van gebeure wat saakmaak en finansies tot leefstylkwessies en vermaak
Starting: 28-04-2026 04:00:00
Dit is 'n dag van drome en besluite wanneer bruid Chené aankom om trourokke aan te pas. Intussen het bruid Chanté haar laaste aanpas sessie gehad en sy is reg vir die groot dag
Starting: 28-04-2026 05:00:00
Cindy vertel waarom jy die foute in jou voorkoms moet aanvaar en verduidelik hoe 'skin cycling' werk. Efraine wys hoe om onderlaag en verbloemer te gebruik en dr. Maureen Allem van Skin Renewal gee raad vir aknee
Starting: 28-04-2026 05:30:00
In September 2019 word vier mense, waaronder drie kinders, in 'n wendyhuis in Elsiesrivier doodgeskiet
Starting: 28-04-2026 06:00:00
Adele kom sien dr. Ansua oor 'n lipoom op haar bors - of so dink sy. 'n Sonar dui egter op iets anders. Elressa maak 'n afspraak oor 'n ingroeihaar op 'n ongemaklike plek
Starting: 28-04-2026 07:00:00
Bertus Basson, bekroonde sjef en restaurateur, gesels hierdie week oor 'n koppie koffie met Theo oor die kern van ware gasvryheid, die suksesresep agter sy reeks gewilde restaurante en die geheim vir 'n perfekte pizza
Starting: 28-04-2026 07:30:00
Dié ontbytprogram sal seker maak Suid-Afrikaners begin hulle dag met al die inligting wat hulle kort. Ons dek alles van gebeure wat saakmaak en finansies tot leefstylkwessies en vermaak
Starting: 28-04-2026 08:00:00
Dit is 'n dag van drome en besluite wanneer bruid Chené aankom om trourokke aan te pas. Intussen het bruid Chanté haar laaste aanpas sessie gehad en sy is reg vir die groot dag
Starting: 28-04-2026 09:00:00
Ek en my gholf-pro Gideon kuier by die Silwerstrand-gholfklub in Robertson, tussen van die beste wynplase
Starting: 28-04-2026 09:30:00
Ons gesels met Gerhard van der Burgh, 'n ekonoom by die Buro van Voedsel- en Landboubeleid, oor die volhoubaarheid van beesboerdery. Hy het belange by die familieboerdery, Kannebos, naby Winburg in die Vrystaat
Starting: 28-04-2026 10:00:00
Theo se koffiekuier is dié week saam met Henk Lourens, wat van die begin af deel was van Capitec se reis - 'n span wat met ongekompliseerde produkte en innoverende denke die reëls van Suid-Afrika se bankwese herskryf het
Starting: 28-04-2026 11:00:00
Ons reis die land vol om innoverende landbou-entrepreneurs te ontmoet wat woeker op 'n klein stukkie grond
Starting: 28-04-2026 11:30:00
Dié ontbytprogram sal seker maak Suid-Afrikaners begin hulle dag met al die inligting wat hulle kort. Ons dek alles van gebeure wat saakmaak en finansies tot leefstylkwessies en vermaak
Starting: 28-04-2026 12:00:00
Gadija maak 'n draai by Farzana, 'n lewendige entrepreneur en mediapersoonlikheid. Farzana bederf haar met geurige Portugese hoender met 'banoffee' poeding en smaaklike slaai-opsies
Starting: 28-04-2026 13:00:00
Ons verken Robertson! Van bekroonde wynkelders tot rustige rivier-ervarings, bergroetes en unieke blyplekke - kom ontdek die hart van die vallei, waar vriendelike mense en lekker wyn 'n onvergeetlike wegbreek skep!
Starting: 28-04-2026 13:30:00
Tussen Kempton Park en Brakpan sweet pa en dogter, twee vriende en 'n getroude paartjie dit uit agter die kompetisievure
Starting: 28-04-2026 14:00:00
In hierdie vasvraprogram probeer deelnemers om soveel geld as moontlik te wen in drie rondtes. Dit kombineer algemene kennis, strategie en risikoneming vir opwindende vermaak
Starting: 28-04-2026 15:00:00
Ek en Lourens waai hierdie episode behoorlik weg. Kyk, hulle sê dat wind die groot gelykmaker is op die gholfbaan, maar ons speel wel teen 'n paar locals wat die baan en die wind baie goed ken. Ek is darem ook 'n local!
Starting: 28-04-2026 15:30:00
Boervrou Suzanne Smit is vasbeslote om haar eie boerdery en afsetpunte daar te stel. By The Country Chic in Riebeek-Kasteel beman sy die winkel waar hulle onder meer haar plaaseiers en braaikuikens verkoop - en selfs hondekos
Starting: 28-04-2026 16:00:00
Theo en die Springbokrugbylegende Wahl Bartmann geniet 'n koffie saam. As uitvoerende hoof van die Fidelity Groep, wat ontstaan het uit 'n klein familiebesigheid, is Wahl ook 'n baanbreker in die sekuriteitsbedryf
Starting: 28-04-2026 17:00:00
Ons reis die land vol om innoverende landbou-entrepreneurs te ontmoet wat woeker op 'n klein stukkie grond
Starting: 28-04-2026 17:30:00
Cindy ondersoek die gewigsverlies-trend met GLP-1 inspuitings en Efraine vertel wat jou basiese benodigdhede vir jou grimeersakkie is. Dr. Graham Duncombe van Skin Renewal vertel meer oor hul gewigsverliesprogramme
Starting: 28-04-2026 18:00:00
By Hartbeespoort wag asemrowende uitsigte, goeie kos en hope avontuur. Ons kuier by unieke restaurante, ontdek gholflandgoedere en besoek plekke waar jy wild van naderby kan beleef
Starting: 28-04-2026 18:30:00
Ons steek vure aan in die Kaap, waar drie spanne wat mekaar ken teen mekaar braai vir punte en die kompetsievure is nie altyd so vriendelik nie
Starting: 28-04-2026 19:00:00
Die Cheetahs-legende Leon van den Heever deel sy rugbyherinneringe. Frank braai saam met Bees Roux. Dinamika Finansiële Dienste maak seker ons tree gemaklik af
Starting: 28-04-2026 20:00:00
In hierdie vasvraprogram probeer deelnemers om soveel geld as moontlik te wen in drie rondtes. Dit kombineer algemene kennis, strategie en risikoneming vir opwindende vermaak
Starting: 28-04-2026 21:00:00
Ek en Lourens waai hierdie episode behoorlik weg. Kyk, hulle sê dat wind die groot gelykmaker is op die gholfbaan, maar ons speel wel teen 'n paar locals wat die baan en die wind baie goed ken. Ek is darem ook 'n local!
Starting: 28-04-2026 21:30:00