اليوم TREXIPTV
Gospel musiek, instrumentele treffers en gewyde sang vir 'n salige Sondagoggend voor die kassie
Starting: 27-04-2026 03:00:00
Bring die kleinspan en kom #SpeelSpeel saam
Starting: 27-04-2026 04:30:00
Word wakker met lekker musiek in jou ore. #Brekfis
Starting: 27-04-2026 05:00:00
Kom luister saam na jou gunsteling Afrikaanse liedjies. Afrikaanse musiek. Lekker musiek. Die hele dag lank. Kom luister net!
Starting: 27-04-2026 06:00:00
Ouer classics songs, van Anneli van Rooyen na Theuns Jordaan, met 'n ABBA song in die mix - daai mixed tape wat jou ouers gespeel het toe julle see toe gery het
Starting: 27-04-2026 08:00:00
Thys die Bosveldklong, Joey Rasdien, Jill Middelkop en Arnold Geerts gaan hierdie week lirieke raai. Solly Philanders het die lysels in die hand om die klomp in toom te hou!
Starting: 27-04-2026 09:00:00
Kom luister saam na jou gunsteling Afrikaanse liedjies. Afrikaanse musiek. Lekker musiek. Die hele dag lank. Kom luister net!
Starting: 27-04-2026 10:00:00
Al die nuutste en beste musiekvideo's van jou gunsteling kunstenaars bymekaar
Starting: 27-04-2026 11:00:00
Kom luister saam na jou gunsteling Afrikaanse liedjies. Afrikaanse musiek. Lekker musiek. Die hele dag lank. Kom luister net!
Starting: 27-04-2026 13:00:00
Dans en sing saam met van jou gunsteling Country songs - van Ricus Nel tot Roan Ash en alles tussen in!
Starting: 27-04-2026 14:00:00
Al die nuutste en beste musiekvideo's van jou gunsteling kunstenaars bymekaar
Starting: 27-04-2026 15:00:00
Ouer classics songs, van Anneli van Rooyen na Theuns Jordaan, met 'n ABBA song in die mix - daai mixed tape wat jou ouers gespeel het toe julle see toe gery het
Starting: 27-04-2026 16:00:00
Al die nuutste en beste musiekvideo's van jou gunsteling kunstenaars bymekaar
Starting: 27-04-2026 17:00:00
Kom geniet jou gunsteling musiekvideo's van bekende TV-reekse en films se klankbane. Alles van 'Ballade vir 'n Enkeling' tot 'Binnelanders' is op die spyskaart. Kom kyk en luister saam!
Starting: 27-04-2026 18:00:00
Al die nuutste en beste musiekvideo's van jou gunsteling kunstenaars bymekaar
Starting: 27-04-2026 18:30:00
Hierdie week word daar lirieke geraai deur Kim Nicholis, Rowan Cloete, Valeska Smith en Alan Committee. Plus, Soli Philander sal jou weer laat lê soos jy lag met sy pittige sê-goed
Starting: 27-04-2026 19:00:00
Dans en sing saam met van jou gunsteling Country songs - van Ricus Nel tot Roan Ash en alles tussen in!
Starting: 27-04-2026 20:00:00
Kom luister saam na jou gunsteling Afrikaanse liedjies. Afrikaanse musiek. Lekker musiek. Die hele dag lank. Kom luister net!
Starting: 27-04-2026 21:00:00
Gospel musiek, instrumentele treffers en gewyde sang vir 'n salige Sondagoggend voor die kassie
Starting: 28-04-2026 03:00:00
Bring die kleinspan en kom #SpeelSpeel saam
Starting: 28-04-2026 04:30:00
Word wakker met lekker musiek in jou ore. #Brekfis
Starting: 28-04-2026 05:00:00
Kom luister saam na jou gunsteling Afrikaanse liedjies. Afrikaanse musiek. Lekker musiek. Die hele dag lank. Kom luister net!
Starting: 28-04-2026 06:00:00
Ouer classics songs, van Anneli van Rooyen na Theuns Jordaan, met 'n ABBA song in die mix - daai mixed tape wat jou ouers gespeel het toe julle see toe gery het
Starting: 28-04-2026 08:00:00
Hierdie week word daar lirieke geraai deur Kim Nicholis, Rowan Cloete, Valeska Smith en Alan Committee. Plus, Soli Philander sal jou weer laat lê soos jy lag met sy pittige sê-goed
Starting: 28-04-2026 09:00:00
Kom luister saam na jou gunsteling Afrikaanse liedjies. Afrikaanse musiek. Lekker musiek. Die hele dag lank. Kom luister net!
Starting: 28-04-2026 10:00:00
Al die nuutste en beste musiekvideo's van jou gunsteling kunstenaars bymekaar
Starting: 28-04-2026 11:00:00
As daar 'n groep stemme is wat saam kan beKOOR, dan sal jy hulle hier vind. As jy van 'n groep stemme weet wat saam moet kom koor, kontak musiek@mnet.co.za
Starting: 28-04-2026 13:00:00
Kom luister saam na jou gunsteling Afrikaanse liedjies. Afrikaanse musiek. Lekker musiek. Die hele dag lank. Kom luister net!
Starting: 28-04-2026 13:30:00
Al die nuutste en beste musiekvideo's van jou gunsteling kunstenaars bymekaar
Starting: 28-04-2026 15:00:00
Kom luister saam na al jou gunsteling liefdesliedjies
Starting: 28-04-2026 17:00:00
Al die nuutste en beste musiekvideo's van jou gunsteling kunstenaars bymekaar
Starting: 28-04-2026 18:00:00
Dans en sing saam met van jou gunsteling Country songs - van Ricus Nel tot Roan Ash en alles tussen in!
Starting: 28-04-2026 20:00:00
Kom luister saam na jou gunsteling Afrikaanse liedjies. Afrikaanse musiek. Lekker musiek. Die hele dag lank. Kom luister net!
Starting: 28-04-2026 21:00:00