اليوم TREXIPTV
Maak jouself vroeg-vroeg voor die kassie tuis, vir die jongste landbounuus, landboumarkte asook interessante tegniese gesprekke
Starting: 27-04-2026 03:30:00
Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosaïek gemeente. In die tema 'Al wat altyd sal bly, die weg van 'n Lewende Geloof', gesels Melissa Botma met ons oor 'Die Oop Deur'
Starting: 27-04-2026 03:50:00
Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en lekker Afrikaanse musiek is alles op die spyskaart, saam met #DieGrootOntbyt-span
Starting: 27-04-2026 04:00:00
Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosaïek gemeente. In die tema 'Al wat altyd sal bly, die weg van 'n Lewende Geloof', gesels Melissa Botma met ons oor 'Die Oop Deur'
Starting: 27-04-2026 06:00:00
Lappies is die bosveldprins en troonopvolger, want Pappa Leeu is koning. Daarom leer, speel en beleef Lappies elke dag soveel moontlik avonture saam met sy maats
Starting: 27-04-2026 06:15:00
Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en lekker Afrikaanse musiek is alles op die spyskaart, saam met #DieGrootOntbyt-span
Starting: 27-04-2026 06:30:00
Dis 16 Dae teen Geweld teen Vroue en Kinders en in die ateljee kuier aktivis Caroline Peters, asook vermiste Joslin Smith se ouma, Rita Yon. Leandra Basie is die gaskunstenaar
Starting: 27-04-2026 08:30:00
Jak de Priester kuier hierdie week by die wêreldbekende akteur Neil Sandilands oor 'n koppie tee in die Overstrand
Starting: 27-04-2026 09:30:00
Halfaampieskraal se interieur, geskep deur Jan-Georg Solms en Cobus Geldenhuys, is betowerend. 'n Visuele storie vol onverwagsheid
Starting: 27-04-2026 10:00:00
Tina word ontmasker. Daar is 'n groot krisis by Maryna se produksiemaatskappy. Japie word aangeval en Bongi daag die skool se debietstelsel uit
Starting: 27-04-2026 10:30:00
Die duo's begin bou aan die badkamer. 'n Uitstappie na die teëlsentrum lei tot geheime planne. Robbie en Brandt skud sake op deur vir die spanne nog 'n uitdagende taak te gee
Starting: 27-04-2026 11:00:00
Ruiterbosch is verdeeld en Siya bevind hom in die middel. Amanda verbied Riaan om vriende te wees met Frankie, terwyl Mymoena besluit om vir Kate in te staan by die apteek
Starting: 27-04-2026 12:00:00
Die bou van 'n spek-huis by St Francis Links. Ontwerp met potensiële kopers in gedagte, waar slim beplanning en kuskarakter saamvloei om 'n huis te skep wat harte gaan steel
Starting: 27-04-2026 12:30:00
Martin behandel belangrike graad 8 en 9 wiskunde konsepte
Starting: 27-04-2026 13:00:00
Jan Braai en die Ontspan toer kuslangs en kyk in diepte na braai en vakansie geleenthede. Hierdie week besoek hulle die Hemel-en-Aarde Vallei
Starting: 27-04-2026 13:30:00
Met die ouerword kom daar heelwat aanpassings. Een daarvan is die moeilike besluit oor wanneer 'n mens moet ophou motorbestuur
Starting: 27-04-2026 14:00:00
Jak de Priester kuier hierdie week by die wêreldbekende akteur Neil Sandilands oor 'n koppie tee in die Overstrand
Starting: 27-04-2026 14:30:00
Hierdie week in 4x4 met André, deurkruis ons die duine op 'n uitdagende, maar pragtige roete deur die Namib woestyn, al die pad tot by Sandvis Hawe op die Atlantiese kuslyn
Starting: 27-04-2026 15:00:00
At word gewaarsku, en Conrad geniet 'n verpleegsuster se sin vir humor. Nicolette is geskok wanneer sy iemand in Mimi's herken, en Joe deel nuus met sy huismense
Starting: 27-04-2026 15:30:00
Gys konfronteer die emosionele nagevolge van Zelda se optrede. Lucas en Karla besluit om Juvan die waarheid te vertel, maar sal hul vriendskap oorleef?
Starting: 27-04-2026 16:00:00
Mike gee vir Justin raad oor Frankie se verjaardag, terwyl Kate opgewonde is oor haar vakansie. Siya probeer dinge regmaak met Bridgette, maar gaan sy dit aanvaar?
Starting: 27-04-2026 16:30:00
Daaglikse nuushooftrekke, sporthoogtepunte en weervooruitskouing in Afrikaans
Starting: 27-04-2026 17:00:00
Haylee het 'n noue ontkoming met Hazel. Kirby probeer dinge uitpraat, maar is onsuksesvol. Ice probeer Louis nader trek
Starting: 27-04-2026 17:30:00
Die dokter waarsku Omer dat sy gesondheid geleidelik kan verswak. Abdullah en familie is Ertugrul se gaste, maar dit eindig in 'n fiasko toe Nursema se eerste man, Ibrahim, ook daar opdaag
Starting: 27-04-2026 18:00:00
Kenners kyk na die jongste ontwikkelinge in die rugby-wêreld. Ateljeegaste neem ook deel aan besprekings en beantwoord kykers se inbelvrae
Starting: 27-04-2026 19:00:00
At word gewaarsku, en Conrad geniet 'n verpleegsuster se sin vir humor. Nicolette is geskok wanneer sy iemand in Mimi's herken, en Joe deel nuus met sy huismense
Starting: 27-04-2026 20:00:00
Mike gee vir Justin raad oor Frankie se verjaardag, terwyl Kate opgewonde is oor haar vakansie. Siya probeer dinge regmaak met Bridgette, maar gaan sy dit aanvaar?
Starting: 27-04-2026 20:30:00
Gys konfronteer die emosionele nagevolge van Zelda se optrede. Lucas en Karla besluit om Juvan die waarheid te vertel, maar sal hul vriendskap oorleef?
Starting: 27-04-2026 21:00:00
Haylee het 'n noue ontkoming met Hazel. Kirby probeer dinge uitpraat, maar is onsuksesvol. Ice probeer Louis nader trek
Starting: 27-04-2026 21:30:00
Hierdie week in 4x4 met André, deurkruis ons die duine op 'n uitdagende, maar pragtige roete deur die Namib woestyn, al die pad tot by Sandvis Hawe op die Atlantiese kuslyn
Starting: 27-04-2026 22:00:00
Jan Braai en die Ontspan toer kuslangs en kyk in diepte na braai en vakansie geleenthede. Hierdie week besoek hulle die Hemel-en-Aarde Vallei
Starting: 27-04-2026 22:30:00
Die duo's begin bou aan die badkamer. 'n Uitstappie na die teëlsentrum lei tot geheime planne. Robbie en Brandt skud sake op deur vir die spanne nog 'n uitdagende taak te gee
Starting: 27-04-2026 23:00:00
Ronnie is nêrens te vinde nie. Willem sleep vir Lourens na 'n partytjie, terwyl Henna by Ans se huis opdaag vir hulle date. Jan-Jan het skokkende nuus om vir Frans en Andries te vertel
Starting: 28-04-2026 00:00:00
Dr M kuier al die pad van Amerika af. Hy en sy vriend, Robin Pieters, kom deel oor hulle albei se tyd van verlies en nood. Dan sing Robin ook die ateljee aan die brand
Starting: 28-04-2026 01:00:00
Die bou van 'n spek-huis by St Francis Links. Ontwerp met potensiële kopers in gedagte, waar slim beplanning en kuskarakter saamvloei om 'n huis te skep wat harte gaan steel
Starting: 28-04-2026 02:00:00
Maak jouself vroeg-vroeg voor die kassie tuis, vir die jongste landbounuus, landboumarkte asook interessante tegniese gesprekke
Starting: 28-04-2026 03:30:00
Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosaïek gemeente. In die tema 'Al wat altyd sal bly, die weg van 'n Lewende Geloof', gesels Melissa Botma met ons oor 'Klein Geloof, Groot God'
Starting: 28-04-2026 03:50:00
Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en lekker Afrikaanse musiek is alles op die spyskaart, saam met #DieGrootOntbyt-span
Starting: 28-04-2026 04:00:00
Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosaïek gemeente. In die tema 'Al wat altyd sal bly, die weg van 'n Lewende Geloof', gesels Melissa Botma met ons oor 'Klein Geloof, Groot God'
Starting: 28-04-2026 06:00:00
Lappies is die bosveldprins en troonopvolger, want Pappa Leeu is koning. Daarom leer, speel en beleef Lappies elke dag soveel moontlik avonture saam met sy maats
Starting: 28-04-2026 06:15:00
Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en lekker Afrikaanse musiek is alles op die spyskaart, saam met #DieGrootOntbyt-span
Starting: 28-04-2026 06:30:00
Tina word ontmasker. Daar is 'n groot krisis by Maryna se produksiemaatskappy. Japie word aangeval en Bongi daag die skool se debietstelsel uit
Starting: 28-04-2026 08:30:00
Jan Braai en die Ontspan toer kuslangs en kyk in diepte na braai en vakansie geleenthede. Hierdie week besoek hulle die Hemel-en-Aarde Vallei
Starting: 28-04-2026 09:00:00
ontbytSAKE, aangebied deur Dawie Roodt, Charlene Lackay, Leon Gropp, Corli Prinsloo en Ceylonia Bekker is 'n leefstylprogram met SAKEfokusse, kos-idees, bekende gaste, ekonomiese, landbou- en algemene nuus en weer
Starting: 28-04-2026 09:30:00
Die dokter waarsku Omer dat sy gesondheid geleidelik kan verswak. Abdullah en familie is Ertugrul se gaste, maar dit eindig in 'n fiasko toe Nursema se eerste man, Ibrahim, ook daar opdaag
Starting: 28-04-2026 11:00:00
Mike gee vir Justin raad oor Frankie se verjaardag, terwyl Kate opgewonde is oor haar vakansie. Siya probeer dinge regmaak met Bridgette, maar gaan sy dit aanvaar?
Starting: 28-04-2026 12:00:00
Haylee het 'n noue ontkoming met Hazel. Kirby probeer dinge uitpraat, maar is onsuksesvol. Ice probeer Louis nader trek
Starting: 28-04-2026 12:30:00
In wiskunde behandel Martin graad 10 wiskunde konsepte. Werner kyk, tydens die FW deel van die les, na die fisiese wetenskappe konsepte wat in graad 10 bemeester moet word
Starting: 28-04-2026 13:00:00
Kenners kyk na die jongste ontwikkelinge in die rugby-wêreld. Ateljeegaste neem ook deel aan besprekings en beantwoord kykers se inbelvrae
Starting: 28-04-2026 13:30:00
Met die ouerword kom daar heelwat aanpassings. Een daarvan is die moeilike besluit oor wanneer 'n mens moet ophou motorbestuur
Starting: 28-04-2026 14:30:00
Tina word ontmasker. Daar is 'n groot krisis by Maryna se produksiemaatskappy. Japie word aangeval en Bongi daag die skool se debietstelsel uit
Starting: 28-04-2026 15:00:00
Joe het 'n tydelike oplossing vir Jess se probleme, en Cecile doen baie moeite om 'n sekere dokter se lewe makliker te maak. Nicolette vermoed iemand het 'n verskuilde agenda
Starting: 28-04-2026 15:30:00
Juvan se kop haak weer uit. Rossouw probeer met Lucy opmaak. Zelda verloor die laaste persoon wat vir haar omgee
Starting: 28-04-2026 16:00:00
Kate se bootreis val deur die mat en Angie meng in met Anker se sake. Siya reël 'n perskonferensie vir 'n dramatiese onthulling
Starting: 28-04-2026 16:30:00
Daaglikse nuushooftrekke, sporthoogtepunte en weervooruitskouing in Afrikaans
Starting: 28-04-2026 17:00:00
Christine tart vir Hazel en Junior en probeer Hazel afpers. Kirby soek nog inligting oor Tyler se verdwyning. Erica maak 'n nuwe ooreenkoms met Ice
Starting: 28-04-2026 17:30:00
Omer verras almal deur by Kivilcim in te trek. Ertugrul hoor die Unals se weergawe van gebeure tussen Ibrahim en Nursema. Kivilcim doen baie goed met die skermtoets
Starting: 28-04-2026 18:00:00
Die werk op al ses duo's se badkamers duur voort. Brandt besef daar is reëls gebreek op Klein Paradys, en die projek toesighouers moet 'n straf uitdeel
Starting: 28-04-2026 19:00:00
Joe het 'n tydelike oplossing vir Jess se probleme, en Cecile doen baie moeite om 'n sekere dokter se lewe makliker te maak. Nicolette vermoed iemand het 'n verskuilde agenda
Starting: 28-04-2026 20:00:00
Kate se bootreis val deur die mat en Angie meng in met Anker se sake. Siya reël 'n perskonferensie vir 'n dramatiese onthulling
Starting: 28-04-2026 20:30:00
Juvan se kop haak weer uit. Rossouw probeer met Lucy opmaak. Zelda verloor die laaste persoon wat vir haar omgee
Starting: 28-04-2026 21:00:00
Christine tart vir Hazel en Junior en probeer Hazel afpers. Kirby soek nog inligting oor Tyler se verdwyning. Erica maak 'n nuwe ooreenkoms met Ice
Starting: 28-04-2026 21:30:00