اليوم TREXIPTV
Maak jouself vroeg-vroeg voor die kassie tuis, vir die jongste landbounuus, landboumarkte asook interessante tegniese gesprekke
Starting: 27-04-2026 03:30:00
Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosaïek gemeente. In die tema 'Al wat altyd sal bly, die weg van 'n Lewende Geloof', gesels Melissa Botma met ons oor 'Die Oop Deur'
Starting: 27-04-2026 03:50:00
Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en lekker Afrikaanse musiek is alles op die spyskaart, saam met #DieGrootOntbyt-span
Starting: 27-04-2026 04:00:00
Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosaïek gemeente. In die tema 'Al wat altyd sal bly, die weg van 'n Lewende Geloof', gesels Melissa Botma met ons oor 'Die Oop Deur'
Starting: 27-04-2026 06:00:00
Doh is 'n slim en verantwoordelike haas wat klavier speel. Die meerkat, Ray, is 'n stoute en impulsiewe kitaarspeler. En Mi is 'n nuuskierige apie wat die dromme speel en baie vrae vra
Starting: 27-04-2026 06:15:00
Uys is vasberade om uit te vind wat Nicolette se simptome veroorsaak. Bonnie vind uit Binneland se bestuur wil haar help om 'n 'droom' te verwesenlik en Thalia is uiteindelik eerlik met LJ
Starting: 27-04-2026 06:30:00
Ruiterbosch is verdeeld en Siya bevind hom in die middel. Amanda verbied Riaan om vriende te wees met Frankie, terwyl Mymoena besluit om vir Kate in te staan by die apteek
Starting: 27-04-2026 07:00:00
Juan Maree vertel sy weskus oorlewingstorie. Ons woon 'n dahlia-fees by op Douglas, vind meer uit oor akwakultuur in Hoopstad en leer hoe jy kindertrauma kan oorkom by iemand wat self daardeur is
Starting: 27-04-2026 07:30:00
Die In die Sop-span mik na 3@Marion in Pretoria, waar eienaar Susan en haar span 'n nuwe blad wil omslaan. Janie en Misi sit koppe bymekaar om slim planne vir die gastehuis te bedink
Starting: 27-04-2026 08:30:00
Van Bravo! na my kombuis, Ewan Strydom kom maak 'n draai. Hy deel sy wenke vir 'n aktiewe leefstyl en geniet 'n bietjie egte plaaslike gasvryheid
Starting: 27-04-2026 09:30:00
Wat is die mees gogga-vriendelike lig? En kan nedersettings in Limpopo hulle eie bio-gas uit afvalmateriaal maak? Jong wetenskaplikes vind antwoorde in die aanloop tot die Tritech 2025 finale
Starting: 27-04-2026 10:00:00
Kom beleef Japan se geheimsinnige feeste. Ons woon 'n vurige 'fire festival' by en ervaar die tradisies wat die land se kultuur uniek en onvergeetlik maak
Starting: 27-04-2026 10:30:00
Ons hou troue saam met Diepe Waters se Reze-Tiana Wessels. Frank Opperman en Margit Meyer-Rödenbeck gesels oor Eerste vir Alles. En Barto reik 'n nuwe enkelsnit uit
Starting: 27-04-2026 11:00:00
Parque Nacional dos Lençois Maranhenses bied van die mees dramatiese landskappe op die vasteland. 'n Reis langs die kuslyn van Brasilië neem die span na pragtige gehuggies soos Barra Grande
Starting: 27-04-2026 11:30:00
Hierdie week drink Jak tee by Koppieteefontein saam met Sue Pyler. 'n Warm kuier oor radio, stories, menswees en jare se uitsaaierwysheid
Starting: 27-04-2026 12:30:00
Stella vind haar voete by MPI na 'n moeilike eerste dag. Die span berei voor vir 'n groot Bakuma Ridge-aankondiging, maar die nuwe Cliron CEO het ander planne
Starting: 27-04-2026 13:00:00
Hierdie week deel Gertjie Odendaal, Mel die Storieverteller en Johan Nel stories vol humor en hart, met musiek saam met Schalk Joubert en musikante
Starting: 27-04-2026 13:30:00
Eienaars van troeteldiere deel hul genot wat sulke diere jou bring en seniors vertel hoe hulle dit geniet om troeteldiere en huise op te pas
Starting: 27-04-2026 14:00:00
Juan Maree vertel sy weskus oorlewingstorie. Ons woon 'n dahlia-fees by op Douglas, vind meer uit oor akwakultuur in Hoopstad en leer hoe jy kindertrauma kan oorkom by iemand wat self daardeur is
Starting: 27-04-2026 14:30:00
Die kykNET Buite-Ekspo is jaarliks 'n groot geleentheid op buite-entoesiaste en adrenalienverslaafdes se kalender. Rumacques Gelderbloem kuier saam op die plaas Môreson buite Malmesbury
Starting: 27-04-2026 15:30:00
Mike gee vir Justin raad oor Frankie se verjaardag, terwyl Kate opgewonde is oor haar vakansie. Siya probeer dinge regmaak met Bridgette, maar gaan sy dit aanvaar?
Starting: 27-04-2026 16:00:00
Juvan ontvang ingewikkelde nuus. Gys sukkel om sy nuwe omstandighede te aanvaar. Selena het raad vir Marco
Starting: 27-04-2026 16:30:00
Daaglikse nuushooftrekke, sporthoogtepunte en weervooruitskouing in Afrikaans
Starting: 27-04-2026 17:00:00
Elise se drome word verpletter. LJ se ma spook steeds by hom, en Uys kry nuwe hoop deur 'n e-pos. Tracy voel Thalia het haar verraai
Starting: 27-04-2026 17:30:00
'n Oorsig van nuusgebeure en aktuele politieke kwessies, met aanbieder Lourensa Eckard
Starting: 27-04-2026 18:00:00
MPI probeer skadebeheer doen ná Nathan se groot aankondiging. Die spanning tussen Ezra en Stella bou op soos hy haar 'n groot fout laat maak
Starting: 27-04-2026 19:00:00
Parque Nacional dos Lençois Maranhenses bied van die mees dramatiese landskappe op die vasteland. 'n Reis langs die kuslyn van Brasilië neem die span na pragtige gehuggies soos Barra Grande
Starting: 27-04-2026 19:30:00
Juvan ontvang ingewikkelde nuus. Gys sukkel om sy nuwe omstandighede te aanvaar. Selena het raad vir Marco
Starting: 27-04-2026 20:30:00
Mike gee vir Justin raad oor Frankie se verjaardag, terwyl Kate opgewonde is oor haar vakansie. Siya probeer dinge regmaak met Bridgette, maar gaan sy dit aanvaar?
Starting: 27-04-2026 21:00:00
Elise se drome word verpletter. LJ se ma spook steeds by hom, en Uys kry nuwe hoop deur 'n e-pos. Tracy voel Thalia het haar verraai
Starting: 27-04-2026 21:30:00